WC Dog soek hulp by Gauteng Dog

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,677
Reaction score
618
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Iemand in die omgewing of oppad na ACME motorspares.

Ek het twee airboks clips by Acme gekry (HP2), maar hulle mag nie pos nie. Speedservices Couriers tel nie op nie en DHL se koste tot in die Kaap vir die minder as 100g pakkie is R484.00 rand. Die clips kos R50.00 (LW BMW, as hulle in die land gehad het - R46.00)

Die poskantoor het wel 'n koevert vit R67.00(alles ingesluit), maar soos ek gesê het- Acme pos nie vir jou die goed nie.

Iemand wat kan help - PM my asb
 
Top