Die Barmhartige Samaritaan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,966
Reaction score
137
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Eish ek werk mos Saterdagoggend daar in hamlet,  1 pm klaar en dink ek is mos nou hier met die bike kom ek ry gou deur cederberg algerie toe.
nou ja, so paar km van oasis af slaan `n groot regop klip dead centre met die 800 se voorwiel en is eers verlig dat ek nie neer bliksem nie, maar 100 meter verder staan ek toe met `n pap voorwiel.
anyway, in die army se hulle as jy dom is moet jy k*k.... en ja ek het nie tools etc by my nie, geen selfoon ontvangs.
elk geval lang drama verder, dankie oom gerhard van oasis vir die trailer en warm ontvangs, dankie vettie vir tools en tube en ook justin jagsding vir die bystand, waardeer julle hulp. ek sal nie weer onvoorbereid wees nie.
hmm wie ken `n high rank daar by bmw? wil hulle bietjie aanpraat oor hulle rims wat van weet bix gebou word..
 
Top