Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!  (Read 1051 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #20 on: February 18, 2013, 10:51:41 am »
Bitjie fouties van ons ride in en rond
When u are on tar u are lost  !
 

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #21 on: February 18, 2013, 10:53:49 am »
Courtecy of Eugene en sy fancy IPhone
When u are on tar u are lost  !
 

Offline Sharingroads

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: DKW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,459
    • Sharing Roads
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #22 on: February 18, 2013, 10:55:59 am »
Hijack on.

Volgens die slim mense is dit breedesnek waar ons kak bgebeur het.

Hijack off

JK - gooi nog fotos. Ek sien net 2.
 

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #23 on: February 18, 2013, 10:56:30 am »
Nog
When u are on tar u are lost  !
 

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #24 on: February 18, 2013, 11:01:06 am »
Askuus man ek het nie n photobucket site ens nie so ek moet maar een vir een post
When u are on tar u are lost  !
 

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #25 on: February 18, 2013, 11:04:55 am »
Let wel ons was eintlik by die poskantoor daar was net nie parkering nie en daarom het ons voor die bottelstoor gestop
When u are on tar u are lost  !
 

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #26 on: February 18, 2013, 11:06:05 am »
Nog
When u are on tar u are lost  !
 

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #27 on: February 18, 2013, 11:10:54 am »
Dan ook n draai gaan maak by Oom Palm by die Marico oog. Hy is nou al 81 en nog skerper as n minora !
When u are on tar u are lost  !
 

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #28 on: February 18, 2013, 11:11:56 am »
Nog Marico oog
When u are on tar u are lost  !
 

Offline moosehead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 605
  • lapha le le for now
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #29 on: February 18, 2013, 12:06:29 pm »
Het julle bietjie deur die tonnels geduik daar?
 

Offline JK

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,012
  • Thanked: 24 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #30 on: February 18, 2013, 01:00:25 pm »
Het julle bietjie deur die tonnels geduik daar?

Nee dit was sondag toe was ons al nugter  :biggrin:
When u are on tar u are lost  !
 

Offline moosehead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 605
  • lapha le le for now
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #31 on: February 18, 2013, 05:33:37 pm »
Ja nee jy's reg mens doen dit nie nugter nie, ek't self amper versuip in een van die tonnels, dit bly maar mooi. Daai water is helder en pssss koud.
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,916
  • Thanked: 119 times
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #32 on: February 18, 2013, 08:33:30 pm »
Hey van my kant af ook!
Dit was nogal lekker. Nice plek en lekker om so baie mense met dieselfde passie te ontmoet! Great stuff!
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline boss freddy

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Botswana
  • Posts: 225
  • Life is to short to travel the same road twice.
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #33 on: February 19, 2013, 09:31:25 am »
Dankie aan almal wat NoordWes Braai toe gekom het. Dit was GREAT! Volgende jaar maak ons weer so, ne Tweets?   :biggrin:


 :ricky:


Ek hoop nie HennieS en sy vrou gee om dat ek hulle fotos sommer so skaamteloos van hulle Facebook gesteel het nie!   :peepwall:   Mooi fotos julle!  :biggrin:

Waar braai ons die naweek

HennieS met sy vrou agter-op, Kaptain en Wian het van Lichtenburg gery. Ek hoop Wian skryf bietjie self van daar voorwiel waarmee hy 'n 30m streep getrek het sonder om te val!!!







Dit is darm mooi wereld.





Ingang na die bestemming, maar nie voor jy oor 'n lekker bergie moet ry nie.   ;D











Is dit nou die tyd om hier aan te kom, ek is al moeg gewag.   :pot:  Ja, ok. Julle was vroeg.   :biggrin:





Wian met sy perd wat hom graag wou af-gooi.





Hier kom die Vrystaters ook aan, dit is mos jy ne Arno?  





Die Potch manne ry vir 'n middag braai om 10:00 die oggend vrek honger daar aan te kom! Shame.  ;)  Rassie is die baas van vuur maak............ se hulle.
Hy is! Hy het die nat hout wat ek so goedertrou gekoop het mooi brand gemaak.    :thumleft:











Kaptain is die dapper een wat die koue Marico rivier eerste gaan aandurf.













JK, wanneer leer jy om voor te ry?   :bueller:






Nou kom die manne en maninne in. Lekker!
Sharingroads











Kan julle glo dat Slakkie amper vroeg daar was?   :pot:





Dit is mos 'n BRAAI..... Dankie Gustav, daardie vleis was  :drif: .  :biggrin:







Laurika



Die manne en Slakkie eet truksvye, tot Laurika het geleer hoe om hulle te slag.
Slakkie, lyk tog net beter!






Dankie aan almal wat daar was. Plaas julle fotos asb.


 :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
* Go where there is no path and leave a trail *
GSA1200/TENERE660/ON.ROAD.KLR600/OFF.ROAD.KLR600//YZ250/RT360/BENELI50/GREEN.AR50/RED.AR50/OR50/XL185/IT250.
 

Offline DRAZIL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,164
  • Thanked: 6 times
  • Alpha et Omega
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #34 on: February 19, 2013, 10:34:59 am »
stunning camping spot :thumleft: :thumleft:
Great outing
“You know, a long time ago being crazy meant something. Nowadays everybody's crazy.”
Charles Manson
 

Offline laurika

  • hoessenaam van hydrabad...
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,306
  • Thanked: 1 times
  • helmet hair is very cool....everyone says so
Re: 2013 NoordWes Braai. Lekker!!!
« Reply #35 on: February 19, 2013, 01:56:19 pm »
next time, we just need dry wood...that wood was halstarrig! had a good sleep in a cottage...thanks to late booking and JK sharing....so all in all , on the 3 hours sleep i had before arriving,...it was a heerlike uitstappie...the favourite part must be that little road going in...just narly enuf to shake you awake....

 "There is no happiness for him who does not travel...Therefore, wander... The fortune of him who is sitting sits, it rises when he rises, it sleeps when he sleeps, it moves when he moves... Therefore, wander!"...The Rig Veda - 800 - 600 BC..

bmw F650GS/ XT 660 R