2013 NoordWes Braai. Lekker!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ZAR

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2009
Messages
83
Reaction score
4
Location
Lichtenburg
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Dankie aan almal wat NoordWes Braai toe gekom het. Dit was GREAT! Volgende jaar maak ons weer so, ne Tweets?   :biggrin:


:ricky:


Ek hoop nie HennieS en sy vrou gee om dat ek hulle fotos sommer so skaamteloos van hulle Facebook gesteel het nie!   :peepwall:   Mooi fotos julle!  :biggrin:



HennieS met sy vrou agter-op, Kaptain en Wian het van Lichtenburg gery. Ek hoop Wian skryf bietjie self van daar voorwiel waarmee hy 'n 30m streep getrek het sonder om te val!!!

33941_10200509640053566_1558898354_n.jpg


75582_10200509642893637_1554699443_n.jpg




Dit is darm mooi wereld.

17588_10200509648413775_370716592_n.jpg




Ingang na die bestemming, maar nie voor jy oor 'n lekker bergie moet ry nie.   ;D

29014_10200509649573804_1919039538_n.jpg


182653_10200509652213870_1372987391_n.jpg


21679_10200509653773909_441259568_n.jpg


13132_10200509657774009_266852190_n.jpg




Is dit nou die tyd om hier aan te kom, ek is al moeg gewag.   :pot:  Ja, ok. Julle was vroeg.   :biggrin:

58854_10200509658814035_662246890_n.jpg




Wian met sy perd wat hom graag wou af-gooi.

307467_10200509663814160_811802947_n.jpg




Hier kom die Vrystaters ook aan, dit is mos jy ne Arno?  

285255_10200509671734358_1795769043_n.jpg




Die Potch manne ry vir 'n middag braai om 10:00 die oggend vrek honger daar aan te kom! Shame.  ;)  Rassie is die baas van vuur maak............ se hulle.
Hy is! Hy het die nat hout wat ek so goedertrou gekoop het mooi brand gemaak.    :thumleft:

72599_10200509673254396_1295212767_n.jpg


382341_10200509674854436_1194784770_n.jpg




16419_10200509674054416_1381349511_n.jpg




Kaptain is die dapper een wat die koue Marico rivier eerste gaan aandurf.

267916_10200509677694507_1000654745_n.jpg


537034_10200509676934488_1362315656_n.jpg





150770_10200509680694582_20000686_n.jpg





JK, wanneer leer jy om voor te ry?   :bueller:

69235_10200509683854661_418860622_n.jpg





Nou kom die manne en maninne in. Lekker!
Sharingroads
149977_10200509686174719_1857755232_n.jpg


521461_10200509688134768_8732888_n.jpg


58845_10200509691294847_1129970888_n.jpg


item.JPG





Kan julle glo dat Slakkie amper vroeg daar was?   :pot:

600081_10200509697935013_1945328432_n.jpg




Dit is mos 'n BRAAI..... Dankie Gustav, daardie vleis was  :drif: .  :biggrin:

521472_10200509697014990_239497594_n.jpg


item.JPG


item.JPG


Laurika
45827_10200509699335048_2054071952_n.jpg



Die manne en Slakkie eet truksvye, tot Laurika het geleer hoe om hulle te slag.
Slakkie, lyk tog net beter!

72626_10200509639893562_1213583454_n.jpg





Dankie aan almal wat daar was. Plaas julle fotos asb.


:ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
 
Top