0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Soek ook daai nommer asb....draai daar een van die dae!!!
Quote from: Bosparra on February 18, 2013, 09:45:37 amSoek ook daai nommer asb....draai daar een van die dae!!!Nou laat bietjie weet as jy verbykom, miskien sien ek jou vir koffie?
Hey Slakkie, ek het dit ge-spot op Google earth, maar nooit geweet dis oop vir die publiek nie. Dit is 'n ideale stop-over met Koster se Wimpy die enigste alternatief. Jy het nie dalk 'n tel nr. nie?...... Om die brekkie te bespreek.
Quote from: Vaalseun on February 18, 2013, 09:28:13 amHey Slakkie, ek het dit ge-spot op Google earth, maar nooit geweet dis oop vir die publiek nie. Dit is 'n ideale stop-over met Koster se Wimpy die enigste alternatief. Jy het nie dalk 'n tel nr. nie?...... Om die brekkie te bespreek.Onthou asseblief hulle is op a sondag toe. altands albei kere wat ek daar opgedaag het op n sondag vir n koue lafenis, was dit toe ....
Bestaan die plek nog? het iemand dalk kontak besonderhede?