CRF 230 plastics?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Het nou die dag 'n padwaardige 230 gekoop. Die vorige eienaar het voor mudguard probeer spuitverf en nodeloos is dit 'n fokkop. Dit kraak en die kleur pas nie by res.
Die skermpie bo die lig is weg en ook die regterkantse plastic wat oor die skazors gaan.  Vertel my manskappe, waar kry man so volledige stelletjie plastics?

Dankbaar, die duiwel >:D
 
Top