Roela
Race Dog
Het nou die dag 'n padwaardige 230 gekoop. Die vorige eienaar het voor mudguard probeer spuitverf en nodeloos is dit 'n fokkop. Dit kraak en die kleur pas nie by res.
Die skermpie bo die lig is weg en ook die regterkantse plastic wat oor die skazors gaan. Vertel my manskappe, waar kry man so volledige stelletjie plastics?
Dankbaar, die duiwel >
Die skermpie bo die lig is weg en ook die regterkantse plastic wat oor die skazors gaan. Vertel my manskappe, waar kry man so volledige stelletjie plastics?
Dankbaar, die duiwel >