Bosberaad: Garstfonteinweg - M30

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vagabond

Puppy
Joined
Dec 22, 2010
Messages
41
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
So, 'n paar groot, wille honne het begin tanne wys en dreig om te byt as daar nie 'n plan maak nie.

29 / 30 Maart  31 May 2019

Daar sal weer 'n nagrit ook wees vir die wat belangstel. Ek sal die roete nog finaliseer maar ek beplan 'n groot stuk 'deur die bos'. Dit sal pillion en newbie vriendelik wees.

Ek sal die aanwysing weer stuur nader aan die tyd, maar in kort, so 25 of wat kilos van Menlyn af na die ooste.

 
Top