Pramkoppe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,230
Reaction score
2,053
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Hier is ouens wat hou van windpompe, jou fiets by 'n kanon, jou fiets by 'n waterval, nou hoekom kan  sommige ouens nie hou van pramkoppe nie.
Die naweek toe ons Oos-Kaap toe was het ek die een gesien... dink dit was naby Middelburg, maar ek kan verkeerd wees
 

Attachments

  • IMG-20130302-00475.jpg
    IMG-20130302-00475.jpg
    46.1 KB · Views: 508
Top