Suppertime!
Die kameradie tussen die ouens was great. Wat my egter die meeste opgeval het was hoe ordenlik almal was. Wow julle ! Welll done! Ek het niks vieslliks gehoor nie, niemand het homself bedremmed gedrink nie en die atmosfeer wat daar geheers het was net awesome.