Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WC Pigfest  (Read 6945 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Thunderlinde

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,541
  • Thanked: 32 times
  • Bellville Breker
Re: WC Pigfest
« Reply #120 on: March 17, 2013, 09:44:56 am »
Suppertime!

Die kameradie tussen die ouens was great.  Wat my egter die meeste opgeval het was hoe ordenlik almal was.  Wow julle !  Welll done!  Ek het niks vieslliks gehoor nie, niemand het homself bedremmed gedrink nie en die atmosfeer wat daar geheers het was net awesome.

Julle stel my nou erg teleur  ;)

sy't vroeg gaan slaap   ;D

Seker maar ook omdat dit n "XR only" ride was. As daar nou n klomp BMW of KTM kÍrels was, was dit n heel ander teepartytjie. Amber soos n bash.

KTM 950 Adv
Kawasaki KLR 650
Honda XL 125
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,699
  • Thanked: 119 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: WC Pigfest
« Reply #121 on: March 17, 2013, 04:30:41 pm »
 ;)

Weet iemand van geskeduleerde BMW only of KTM only rides - DIe 'Black lawyers association" wil graag saamry

 :imaposer: :imaposer:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Thunderlinde

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,541
  • Thanked: 32 times
  • Bellville Breker
Re: WC Pigfest
« Reply #122 on: March 17, 2013, 09:15:01 pm »
Ek weet daar was n hele tyd gelede n BMW only ride, maar reel so iets eksklusiefs? Ek is seker daar mag dalk n paar XR's wees.  :pot:

KTM 950 Adv
Kawasaki KLR 650
Honda XL 125
 
Offline Beserker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,540
  • Thanked: 32 times
  • Agito ergo sum
Re: WC Pigfest
« Reply #123 on: March 18, 2013, 08:44:11 am »
... As daar nou n klomp BMW of KTM kÍrels was, was dit n heel ander teepartytjie. Amber soos n bash.

Ons het meer vir 'n "ride" gegaan....    :pot:

My Ride  :ricky:  Angola   Namibia  Northern Cape  Kids
 
Offline BuRP

Re: WC Pigfest
« Reply #124 on: March 18, 2013, 09:19:41 am »
Psssst Dave............

 :biggrin:
« Last Edit: March 18, 2013, 09:20:38 am by BuRP »
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro, KTM 790 Adv R, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2016 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally ordered
 
Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,061
  • Thanked: 235 times
  • Wanneer vat ons vog?
Re: WC Pigfest
« Reply #125 on: March 18, 2013, 09:50:28 am »
Ek weet daar was n hele tyd gelede n BMW only ride, maar reel so iets eksklusiefs? Ek is seker daar mag dalk n paar XR's wees.  :pot:

Dit was 'n "XR's only" want KTM's en 1200GS's sou dit nie gemaak het nie.  ;)

Offline Sparky

  • a darkside
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,246
  • Thanked: 1 times
Re: WC Pigfest
« Reply #126 on: March 18, 2013, 09:58:16 am »
Ek weet daar was n hele tyd gelede n BMW only ride, maar reel so iets eksklusiefs? Ek is seker daar mag dalk n paar XR's wees.  :pot:

Dit was 'n "XR's only" want KTM's en 1200GS's sou dit nie gemaak het nie.  ;)

Kak man. Jy wil net "elitist" wees.  >:D
"Do, or do not. There is no try." - Yoda
 
Offline Thunderlinde

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,541
  • Thanked: 32 times
  • Bellville Breker
Re: WC Pigfest
« Reply #127 on: March 18, 2013, 10:02:40 am »
Ek weet daar was n hele tyd gelede n BMW only ride, maar reel so iets eksklusiefs? Ek is seker daar mag dalk n paar XR's wees.  :pot:

Dit was 'n "XR's only" want KTM's en 1200GS's sou dit nie gemaak het nie.  ;)

Pffff....

Nou verstaan ek die Honda "The Power of Dreams" slogan.  :thumleft:

KTM 950 Adv
Kawasaki KLR 650
Honda XL 125
 
Garfield

  • Guest
Re: WC Pigfest
« Reply #128 on: March 18, 2013, 10:05:56 am »
Ek weet daar was n hele tyd gelede n BMW only ride, maar reel so iets eksklusiefs? Ek is seker daar mag dalk n paar XR's wees.  :pot:

Dit was 'n "XR's only" want KTM's en 1200GS's sou dit nie gemaak het nie.  ;)

Jy wat altyd toe jy nog die 1200 gery het gese het: "Honda, cheap kak, NOOIT OOIT in my lewe sal ek die rooi kak ry nie"
 
Offline JC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,241
  • Thanked: 27 times
Re: WC Pigfest
« Reply #129 on: March 18, 2013, 10:11:58 am »
what you mean elitest? daar was selfs Ingelse mense toegelaat  :o

 :laughing4:
 
Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,061
  • Thanked: 235 times
  • Wanneer vat ons vog?
Re: WC Pigfest
« Reply #130 on: March 18, 2013, 10:27:28 am »
Whahahahahahahaha!

Garfield

  • Guest
Re: WC Pigfest
« Reply #131 on: March 18, 2013, 10:30:08 am »
Whahahahahahahaha!

 :laughing4: lyk nogal soos jy, net die baard wat ekstra is.
 
Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,061
  • Thanked: 235 times
  • Wanneer vat ons vog?
Re: WC Pigfest
« Reply #132 on: March 18, 2013, 10:31:51 am »
Ek weet daar was n hele tyd gelede n BMW only ride, maar reel so iets eksklusiefs? Ek is seker daar mag dalk n paar XR's wees.  :pot:

Dit was 'n "XR's only" want KTM's en 1200GS's sou dit nie gemaak het nie.  ;)

Jy wat altyd toe jy nog die 1200 gery het gese het: "Honda, cheap kak, NOOIT OOIT in my lewe sal ek die rooi kak ry nie"

Dit klink nogal soos iets wat 'n oningeligte BMW ryer sal kwyt raak....

Ek het op die Pig Fest besluit my dae van vet bikes ry is verby. Al wat vet gaan wees op my bike trips van nou af is ek.

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,699
  • Thanked: 119 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: WC Pigfest
« Reply #133 on: March 18, 2013, 02:12:04 pm »
Ek weet daar was n hele tyd gelede n BMW only ride, maar reel so iets eksklusiefs? Ek is seker daar mag dalk n paar XR's wees.  :pot:

Dit was 'n "XR's only" want KTM's en 1200GS's sou dit nie gemaak het nie.  ;)

Jy wat altyd toe jy nog die 1200 gery het gese het: "Honda, cheap kak, NOOIT OOIT in my lewe sal ek die rooi kak ry nie"

Dit klink nogal soos iets wat 'n oningeligte BMW ryer sal kwyt raak....

Ek het op die Pig Fest besluit my dae van vet bikes ry is verby. Al wat vet gaan wees op my bike trips van nou af is ek.

Pig & Pig fest ??  :biggrin:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline masehare

Re: WC Pigfest
« Reply #134 on: March 18, 2013, 04:09:08 pm »
Ek weet daar was n hele tyd gelede n BMW only ride, maar reel so iets eksklusiefs? Ek is seker daar mag dalk n paar XR's wees.  :pot:

Dit was 'n "XR's only" want KTM's en 1200GS's sou dit nie gemaak het nie.  ;)

Jy wat altyd toe jy nog die 1200 gery het gese het: "Honda, cheap kak, NOOIT OOIT in my lewe sal ek die rooi kak ry nie"

Dit klink nogal soos iets wat 'n oningeligte BMW ryer sal kwyt raak....

Ek het op die Pig Fest besluit my dae van vet bikes ry is verby. Al wat vet gaan wees op my bike trips van nou af is ek.

Pig & Pig fest ??  :biggrin:

So van Pig Fest gepraat - Gerrit gaan daai drie varkies op sy werf Írens in Mei spit. Ons moet net uitvind wanneer. Hy gaan blykbaar 'n do hou.
Profile for wepenerc100

take me down to the Salt Lake City where thereís salt and lakes and the lakes are salty
 
Offline Beserker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,540
  • Thanked: 32 times
  • Agito ergo sum
Re: WC Pigfest
« Reply #135 on: March 18, 2013, 08:58:35 pm »
Psssst Dave............

Wat gebeur in die Tankwa, bly in die Tankwa....  :deal: Psssst jouself  ;D
My Ride  :ricky:  Angola   Namibia  Northern Cape  Kids
 
Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,714
  • Thanked: 18 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: WC Pigfest
« Reply #136 on: March 22, 2013, 10:51:56 am »
Het iemand sy tools in 'n blou tool roll verloor????

The tool from Tulbagh
 
Offline masehare

Re: WC Pigfest
« Reply #137 on: March 24, 2013, 10:23:13 am »
Het iemand sy tools in 'n blou tool roll verloor????

The tool from Tulbagh

YES, DIS EK!!!! Sal jou PM. Al my beemer se tools is daarin.
Profile for wepenerc100

take me down to the Salt Lake City where thereís salt and lakes and the lakes are salty
 
Offline BuRP

Re: WC Pigfest
« Reply #138 on: March 25, 2013, 03:20:20 pm »
Having ridden all the time looking silly with a camera on my helmet I must (read: do) look silly not having posted anything yet. Over 35Gig shot of which some 20% is almost useless because I didn't know the lens becomes dusty within 2 meters of riding in the dust, but plenty of the good stuff still.
I am clumsy/lazy/onnosel/stupid with this kind of computer editing, hence Beserker has kindly offered (read: was forced to volunteer) to make something useful out of it all. Getting all this data to him though is a problem, by net or by mail - so I'll play carrier pigeon next month by using a strap-on Boeing.
I'll see if I can't capture some stills of the films though, and know already that there will be some surprisingly cute faces amoung the shots of all your ugly mugs.....  ;)
« Last Edit: March 25, 2013, 03:22:46 pm by BuRP »
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro, KTM 790 Adv R, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2016 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally ordered
 
Offline BuRP

Re: WC Pigfest
« Reply #139 on: March 25, 2013, 07:52:11 pm »
In sequence at the start with Grr, the riding start, some further and a stop..