Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WC Pigfest  (Read 6951 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BuRP

Re: WC Pigfest
« Reply #80 on: March 12, 2013, 10:01:39 pm »
My UNI ook vuil maar skoon binnekant.
Smittie, ek's jammer om te se jy het aan jou werk gedink gedurende die trip, jou fotos wys dit dui-de-lik!
Tjek onder, dis treurig....


(Vir die wat nie weet nie, hy's n piloot  :biggrin:)
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro, KTM 790 Adv R, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2016 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally ordered
 

Offline Grondpaaie

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 373
  • Thanked: 1 times
  • Ou Ryperd
Re: WC Pigfest
« Reply #81 on: March 12, 2013, 10:10:15 pm »
Guilty as charged Djou Honner.

Maaaaaar dit was toe ek gedink het hoe Bly ek is om eerder daar in Mof se laer te wees as daar Bo waar daar seker gevra word - Chicken or Beef

Bly om te hoor jy het Veilig gery.
Africa Twin DCT
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #82 on: March 13, 2013, 07:47:25 am »
ons het mos toe besluit ons wil graag met die klein 125 XR's  vir die groot XR's gaan hallo se by Oasis, en nadat ek vir Beserker gepm het en gevra het of dit reg is, het ons Saterdag oggend,  lui-lekker,  half tien se kant pad gevat vanaf Nismark se ouer huis
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #83 on: March 13, 2013, 07:50:54 am »
Ek het vir Nismark gevra of ons die "perdeplaas" (Bestewenspad)  pad kan ry in plaas van Gydo. 

Hoe meer grondpad, hoe beter!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #84 on: March 13, 2013, 07:54:29 am »
In die verte het ons darm 'n paar perdtjies te siene gekry, asook  'n paar langbeen reyers. 

Van daar af het ons koers in die rigting van Matroosberg ingeslaan.  Ek moet se, dit was nogals koud op die berg! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #85 on: March 13, 2013, 08:01:14 am »
Daarna het ons by Bloubank afgery.  Bloubank het een of twee laaaang lekker draaie

Ek was maar versigtig op die pad want gery want dis van daardie fyn gruis klippies.  Die pad het actually vir my baie glad gevoel!   Amper asof mens bo-op teels ry.
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #86 on: March 13, 2013, 08:05:53 am »
Onder kom mens uit by 'n plaas opstal.  

Daar staan 'n slawekok wat ek dink 'n paar jaar oud al moet wees.  Dan is daar ook ander stokoue (of dit lyk so) plaasimplimente wat daar rondgele het.

Daardie foto's moet ek nog van my bb afhaal.  Sal nou-nou opsit
« Last Edit: March 13, 2013, 08:24:50 am by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #87 on: March 13, 2013, 08:06:40 am »
 :)

hier is die ander bb foto's nou.

Daardie klipmuur.... ek kon ook nie help om te wonder hoe oud dit is nie
« Last Edit: March 13, 2013, 08:26:29 am by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #88 on: March 13, 2013, 08:10:55 am »
vandaar af het ons gretig aangery om by die Karoopoort uit te kom.

Die Tankwa padstal het gewag, my gunsteling plek!  :ricky:
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #89 on: March 13, 2013, 08:13:37 am »
OE! Die lang reguit karoopad gee mens darm vrede vir 'n mens se siel

Hierdie stuk pad het ons vreeslik geniet, en die twee klein XR'tjie het gewys wat in hulle steek!  Vroem! vroeeeem!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #90 on: March 13, 2013, 08:18:55 am »
Omdat die kleintjies maar net 800 ml olie in hulle enjintjies het, moet mens so af en toe stop.

 :)

Die twee 125 ryers

Roefels en Asjas rek ook hul bene  ;)
« Last Edit: March 13, 2013, 08:56:09 am by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #91 on: March 13, 2013, 08:35:17 am »
Die mense van die Karoo is vir my so mooi.

Hul eenvoud en hul egtheid

Daar was 'n spesifieke omie by die padstal van wie ek my oe nie kon afneem nie.  So 'n karaktervolle gesig,  met die groot hoed en die maer lyfie ...  ek wou  egter nie hulle te veel pla nie en het maar toe 'n skadu-foto geneem.  Dit het ongelukkig nie so hot uitgekom nie :-[
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #92 on: March 13, 2013, 08:51:18 am »
Hier's nog Tankwa padstal foto's

Die boeke foto gaan ek nog 'n ander thread oor begin.  Ek hoop julle kan help!

Die Wilddog puppies was ook weer regte agies ;)

Hein het nogals vir die tweetjies elk 'n Africa Burn halsbandtjie gegee.  Te gaaf!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #93 on: March 13, 2013, 08:55:08 am »
Tankwa Taxi

Nou wa' is die barman!!!

Oom Dik Geluk van Stonehedge pose vir 'n celeb foto

Nismark en Hein
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #94 on: March 13, 2013, 08:59:28 am »
 :peepwall:

ai toggie, die werk roep! 

Sal net-nou Katbakkies en die res opsit.

Masehare, Deon moet maar eintlik vertel van ons "geselsery" terwyl ons gery het, hy en Gideon het ons mos myle ver gehoor!  :lol8:  Onthou om vir jou vrou te se wat ek gese het ne!  :)
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #95 on: March 13, 2013, 01:34:14 pm »
Dit was die eerste keer dat ek Katbakkies gery het die bult-op rigting. 

Dit het  gevoel asof daar baie meer draaitjies was.  Baie meer as wat ons dit laas bult af gery het.  Snaaks hoe dieselfde pad so anders kan voel!

'n paar foto's van die omgewing
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #96 on: March 13, 2013, 01:37:01 pm »
Katbakkies het ook soos ander passe en paaie geteerde stukke in.  Van hierdie foto's is geneem op die kruin van die pas, net voordat mens afsak met die teerpad na die laer liggende gedeelte toe.
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #97 on: March 13, 2013, 01:42:16 pm »
En toe kap ons aan Oasis toe.  Langs die pad het ons so bietjie gestop.  Deon van Somersuid Wes / Strand op sy XR 650 en sy seun, Gidion op sy klein wit 125 XR het langs ons gestop en ons het so klein bietjie gechat.

Later het ons hulle weer op een van die koppe oppad na Oasis gerky.  Dit was nogals lekker om nog 'n klein 125 te sien! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #98 on: March 13, 2013, 01:48:40 pm »
Ons het by Oasis aangekom, terwelfde tyd toe die XR manne van Wupperthal se rigting gekom het.

Mof het die koek gevat met sy baard wat so onder sy helmet uitgewapper het.   Die Harley ooms sal jaloers wees as hulle dit moet sien!   :thumleft:

Hy het ook so vinnig daar ingery gekom dat ek net die agterkant van hom kon neem!   

Hier kom JC ook en (ek dink) Grrrrrrrrrr
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WC Pigfest
« Reply #99 on: March 13, 2013, 01:51:52 pm »
Toe's almal reguit swambad toe! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/