WC Pigfest

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mof

Race Dog
Joined
Oct 15, 2010
Messages
1,275
Reaction score
1
Location
Plaas
Bike
Boss Hoss (all models)
Ek begin graag hierdie fred oor seker die lekkerste groepry waarop ek al was. Saterdag se roete van Kransgat, deur die Tankwa, oor die Posroete tot by Oase was absoluut fantasties! Elke soort terrein (behalwe grootpad natuurlik) en die groep het net gekliek. Die vinnige manne kon vooruit speel en die rustige manne was nooit te ver agter nie. Boonop was daar nie 'n oomblik se teespoed nie, die 2 papwiele in die kamp tel mos nie. Ek moet weereens bysê dat ek nog lekker mense ontmoet het, soos met meeste WD rides. Baie dankie almal.
Ek sal maar afskop met 'n paar fotos van vroeg Vrydagaand toe my vrou so 'n paar geneem het, check die 'jpg - titels' vir die name. Ek sien uit na al die kiekies en videos van die helmet cams.
 

Attachments

  • Aankoms.JPG
    Aankoms.JPG
    186.1 KB · Views: 891
  • Grrr se Ingewikkelde tent.JPG
    Grrr se Ingewikkelde tent.JPG
    378.4 KB · Views: 875
  • JC, Mof, Burp, Dirthound, WatKykDjy.JPG
    JC, Mof, Burp, Dirthound, WatKykDjy.JPG
    363.6 KB · Views: 867
  • Burp, Dirthound, WatKykDjy, Fuzzy Muzzy, Beserker, Valbaas, Tau.JPG
    Burp, Dirthound, WatKykDjy, Fuzzy Muzzy, Beserker, Valbaas, Tau.JPG
    376.1 KB · Views: 853
Top