0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Buff on March 16, 2013, 09:21:15 am"Piele op Wiele" .........seker Rynet, Firecoast , Malibu, Laurika etc......gaan nie eerste gryp na hul tjekboeke vir daai stickers nie..
"Piele op Wiele"
Kom sing saam op die wysie van Trompie. "Kilroy en die Wilddogs bende,met Michnus, Dawie, Rooies en Boesman J-Dog die brak..." Daai ene van "Dust do it" klink reg vir my.
Nee wat vlekkelose ek kuier op my lekkerste tussen die rokers,dronkgatte,vloekers,hoere en ander sondaars