With some grammar review, you could even reduce that ride report some more. 
Perhaps we should just start giving a weekend at Oasis a number we can refer to
In future when we went there, we can simply post "number 1" and add some pictures - everybody will know. 
Laat my dink aan die ouens wat n klub het waar hule grappe vertel.
Om tyd te spaar het hulle die grappe nommers gegee omdat hulle meeste van die lede se grappe ken.
Kom n ou eenaand by n vriend kuier van n ander dorp. Ou sê jy moet saamgaan dis klub aand.
Kort kort klim n ander ou op die podium en roep n nommer uit en die spul lag hulle net nie simpel nie.
Die besoeker vra wat gaan aan met die nommers en sy maat verduidelik.
Laataand na n paar drankies besluit maar hy kan ook mos n nommer uitroep en hy maak toe so.
Staan op die podium en skree kliphard no 15!!!!
Niemand lag nie en hy loop druipstert terug stoel toe. Hy vra sy maat wat is fout met no 15?
Sy maat sê niks dis n goeie grap maar hulle hou nie van hoe jy dit vertel het nie!!!!

Volgende oomblik klim n ou op die podium en roep uit No 117!!!!
Jirre ma toe breek hulle die saal af soos hulle lag. Die besoeker vra wat is so besonders aan No 117?
Dis n nuwe grap!!!
