WC Bash 2013 Jamaka

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ek wil net dankie se aan almal wat daar was ek hoop julle het dit net so baie geniet soos wat ek dit geniet het! Ook baie dankie aan al die borge vir die lekker pryse wat ons kon uit deel!

Ek gaan nie veel se nie die foto's getuig van wat daar gebeur het en op almal se gesigte is "smile's " so ek glo julle voel soos ek my stem is weg gelag!

Indien jy belangstel hier is die mense wat verantwoordelik is vir die lekker kos met bekostigbare pryse! www.bolandspitbraai.com


Laat kom julle foto's?
 

Attachments

  • ja 2.jpg
    ja 2.jpg
    273.5 KB · Views: 748
  • ja 1.jpg
    ja 1.jpg
    215.7 KB · Views: 750
  • ja 5.jpg
    ja 5.jpg
    237.4 KB · Views: 740
  • ja 3.jpg
    ja 3.jpg
    273 KB · Views: 743
  • ja 4.jpg
    ja 4.jpg
    245 KB · Views: 739
Top