Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: "Weg"  (Read 599 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline surf

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,058
  • Thanked: 1 times
  • Eks in...
"Weg"
« on: November 16, 2007, 07:57:14 am »
Het gister die nuwe "Weg" gekry, daar is nogal n lekker ride report in van 4 ouens(3 KTM's, 1 BMW), wat die Karoo getoer het.

sal hulle Willdogs wees?
"Always keep your words soft and sweet, just in case you have to eat them..."
 

Offline Highlander

  • There can be only one !!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,140
Re: "Weg"
« Reply #1 on: November 16, 2007, 09:07:40 am »
Het gister die nuwe "Weg" gekry, daar is nogal n lekker ride report in van 4 ouens(3 KTM's, 1 BMW), wat die Karoo getoer het.

sal hulle Willdogs wees?

Nou's ek bietjie deurmekaar, watter maand/nommer se issue praat jy van?
 

Marlene

  • Guest
Re: "Weg"
« Reply #2 on: November 16, 2007, 09:17:13 am »
Is dit nr 38, is dit al op die rakke beskikbaar?
 

Offline surf

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,058
  • Thanked: 1 times
  • Eks in...
Re: "Weg"
« Reply #3 on: November 16, 2007, 09:20:34 am »
hoe bedoel mnr en mev/mej(???) dan nou?

Neem aan as jy subscribe kry jy dit voor dit op die rakke is, so, die nuuutste een .
"Always keep your words soft and sweet, just in case you have to eat them..."
 

Marlene

  • Guest
Re: "Weg"
« Reply #4 on: November 16, 2007, 09:24:35 am »
Ag ok, sal ook maar gaan "subscribe", die probleem is net dat ek eerste by die rak gaan uitkom voor ek by die pispos . . ag bedoel posbus uitkom.
 

Offline growweblaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,760
  • Thanked: 15 times
  • Somerset West
Re: "Weg"
« Reply #5 on: November 16, 2007, 06:13:57 pm »
#38, Desember 2007.

Myne het vandag aangekom, en ek het ook daai artikel gespaai :)...

Wild Dogs?