Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Reen  (Read 924 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dual

Reen
« on: March 30, 2013, 09:38:07 am »
Dit reen heerlik in Hermanus
En dit lyk of dit die lang naweek se ding gaan wees
Geen stof skoeter die naweek nie  :'(

 

Offline Dirt Junkie

  • I talk less and ride more than a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,566
  • Thanked: 80 times
Re: Reen
« Reply #1 on: March 30, 2013, 09:43:18 am »
mud monster  :ricky:
2003 KTM 640 adv,  Aprilia RS 250, Yamaha YZ450F, 2014 KTM 690, 2010 KTM 690R, 2011 BMW F800GS, Yamaha XT600E , 2012 KTM 250 SX-F , KTM 400 EXC, Kawasaki  KLR650, Honda 125 estorm, 2012 KTM 300 XCW, 2008 KTM 690, 2006 BMW G650Xchallenge

Current:  2007 KTM 640 Adv, 2011 KTM 250 Xcw,  1979 Suzuki SB200
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,673
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Reen
« Reply #2 on: March 30, 2013, 09:44:00 am »
Hier in Bloem ook, dalk maandag...
 

Offline Bie

Re: Reen
« Reply #3 on: March 30, 2013, 10:52:41 am »
Ook lieflike reŽn gehad, seker so een en 'n half duim tot op hede. Net toe ons wou begin kla, toe reŽn dit.  :thumleft:
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,473
  • Thanked: 99 times
  • East London
Re: Reen
« Reply #4 on: March 30, 2013, 12:21:00 pm »
Ek sou op 'n trippie gaan, maar met die baie reen is die toe gekanselleer.

Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline tgg

Re: Reen
« Reply #5 on: March 30, 2013, 03:11:47 pm »
Ook lieflike reŽn gehad, seker so een en 'n half duim tot op hede. Net toe ons wou begin kla, toe reŽn dit.  :thumleft:

wat bedoel jy met net wou begin kla. Al boere wat ek ken wat positief is , is die wat nog gaan boer :biggrin:
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,768
  • Thanked: 146 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Reen
« Reply #6 on: March 30, 2013, 03:34:00 pm »
Ook lieflike reŽn gehad, seker so een en 'n half duim tot op hede. Net toe ons wou begin kla, toe reŽn dit.  :thumleft:

Ek het sopas van n plaas naby Heidelberg af ingekom en het lekker deur die modder moes spartel en sopnat gereen en my tone is steeds gevries, maar ja dit reen lekker hier ook!

tgg jy laat my nou dink aan die boer wat se:
Nou net ophou reen en hier kom die donnerse droogte ook alweer!
« Last Edit: March 30, 2013, 03:34:47 pm by BliknÍrs »
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L
 

Offline Hingsding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,744
  • Thanked: 111 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Reen
« Reply #7 on: March 31, 2013, 07:38:40 am »
Reenkry ry bikery mos maar meeste vd tyd in die wiele. Ek en Mof sou ook vanoggend 'n draai gaan ry het, maar die weer lyk nie daarna nie. Hier het nog net 5mm geval. Ons hou duimvas.
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline Pietcoke

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,989
  • Thanked: 1 times
  • "Wille Worcester Hond"
Re: Reen
« Reply #8 on: March 31, 2013, 08:56:19 am »
Net soos laasjaar, en die jaar voor dit, en die jaar voor dit, en, en..............is Paasnaweek nat en is dit ook die "aankondiging" van die winter en reŽnseisoen...........tenminste vir die Boland. :thumleft:

Geen klagtes van my nie.......... :peepwall:
I don't know how to act my age.....I have never been this old before!
 

Offline See Duiwel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: Reen
« Reply #9 on: March 31, 2013, 09:34:30 am »
Ja nee, ek het nog 35t Cabernette Sauvignon wat moet af. Maar ek kla nie oor die ou stof nat makertjie nie. Dan kan mens darem slag rooiwyn drink by die kaggel. :laughing4:
A car window is just a TV screen
 

Offline Pietcoke

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,989
  • Thanked: 1 times
  • "Wille Worcester Hond"
Re: Reen
« Reply #10 on: March 31, 2013, 10:07:56 am »
Ja nee, ek het nog 35t Cabernette Sauvignon wat moet af. Maar ek kla nie oor die ou stof nat makertjie nie. Dan kan mens darem slag rooiwyn drink by die kaggel. :laughing4:
Ek drink nou wel nie wyn nie, maar kan ek kaggel maak....... >:D
I don't know how to act my age.....I have never been this old before!
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 8,492
  • Thanked: 609 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Reen
« Reply #11 on: March 31, 2013, 10:27:54 am »
Hier bo in Lesotho reen dit nou al 36-uur lank. Gisteraand het Ta n bussie gerol op die nat en glibberige paaie, gelukkig geen erenstige beseerings nie, tot sy baas hom inni hanne kry  ;D

Dis nou 10h30, en dis slegs 4 grade buite, mis is dig - sig sowat 30meter. Ek hoop nie daar is vandag bikers wat hier ry nie, hulle gaan leeu-koud en sopnat wees.
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,673
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Reen
« Reply #12 on: March 31, 2013, 12:19:02 pm »
Ons wag dat dit juis in Lesotho koud word... dan gaan ons forelle vang in Katse. :thumleft:

Vrydag 18mm, gister 16mm... dis lekker nat in Bloem.
« Last Edit: March 31, 2013, 12:20:42 pm by RobC »