Nog 'n cache

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,256
Reaction score
626
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
'n Nuwe cache in die omgewing
Dis reenerig en misluk daar buite, en die fiets staan al die hele naweek
Dit lyk tog of die weer bietjie opklaar
Kom ons kyk of iets gedoen kan word aan die situasie  :biggrin:

01-18.jpg


02-19.jpg


03-14.jpg


Die herfs is met ons

04-11.jpg


07-10.jpg


08-6.jpg

 
Top