Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 660XT  (Read 762 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Nick BMW1200ADV

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 219
660XT
« on: April 01, 2013, 10:52:24 am »
Wil graag weet wat is n goeie prys vir 660XT 2006 met 22000km op. Is +-R30000 reg of minder en wat moet na gekyk word voor koop.
« Last Edit: April 01, 2013, 10:53:43 am by Nick BMW1200ADV »
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: 660XT
« Reply #1 on: May 09, 2013, 11:05:16 am »
Dis n baie goeie prys. Kyk na cush rubers (hulle is maar k@k op die model) en na basiese goed soos koud start, ketting en sprockets (kos so R2200 vir n goeie stel) en vra maar vrae soos olie verbruik (hulle is nie bekend as olie branders nie) maar mens weet nooit, voel binne exaust vir nat swart olie. Kyk na rims, hulle is bietjie sag en maak seker dis nie vol flat spots of 'dings' en kyk na algemene dinge soos vurk seels (lek olie?) En dieselfde op shock ens. Vat haar vir n lekker toetsrit
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,197
  • Thanked: 476 times
  • WAT KYK JY
Re: 660XT
« Reply #2 on: May 09, 2013, 11:12:46 am »
Kyk of hy sy groot diens op 20 000km gehad het. Weet nie of hulle dieselfde swakheid as die "Z" het op stearinghead bearings nie, maar kyk hulle maar.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !