China(connection) na Val

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,204
Reaction score
2,001
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Nee gelukkig het hy nie geval nie.

Na so 'n vinnige besluit het Chinaconnection en sy vrou besluit om bietjie in Brakpan te kom kuier.
Aangesien ek op bystand was het hulle Sondag hier aangekom.  Passpoorte getjap en toe sit ons en kuier (klets)... dit het meestal van een kant gekom.... :pot:

Dus het ons besluit om hulle Val te gaan wys... ons het nou nie sulke mooi begpasse en goeters soos ander ouens nie.
Wel ek en die GPS het weereens nie eye to eye gesien nie en doer anderkant Nigel to slaan ek maar padlangs Balfour toe. Wou so graag die grondpad die keer ry, maar nou ja... ek WAS HONGER !

Wel 'n lekker brekkie in die MOEGGEPLOEGKROEG en lekker die dorpie met sy 28 inwoners bekyk.

Ek dink dit sal nogal 'n goeie spot wees vir een of ander BASH..... baie gras vir tente, 'n Hotel met 'n paar kamers vir die gemaklikes en 'n Kroeg.

Hier is die foties.

Dankie Gerrie en Johanna en dankie aan Sweisie en vroulief wat ook lekker saamgery het.

Ooooo ja, kyk foto nommer 2.... VROUENS en hulle plantjies.... al ry jy 'n kar of 'n bike, maar plantjies sal hulle saamry.




 

Attachments

  • Brakpan-20130401-00551.jpg
    Brakpan-20130401-00551.jpg
    53 KB · Views: 195
  • DSCN4953.jpg
    DSCN4953.jpg
    76.2 KB · Views: 198
  • DSCN4955.jpg
    DSCN4955.jpg
    37.2 KB · Views: 198
  • DSCN4964.jpg
    DSCN4964.jpg
    81.6 KB · Views: 195
  • DSCN4979.jpg
    DSCN4979.jpg
    64.1 KB · Views: 194
  • DSCN4983.jpg
    DSCN4983.jpg
    43.9 KB · Views: 192
  • DSCN4984.jpg
    DSCN4984.jpg
    46.4 KB · Views: 193
  • DSCN4987.jpg
    DSCN4987.jpg
    68.3 KB · Views: 190
  • DSCN4988.jpg
    DSCN4988.jpg
    42.7 KB · Views: 189
  • Brakpan-20130401-00547.jpg
    Brakpan-20130401-00547.jpg
    72.7 KB · Views: 198
Top