0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek het nou so n paar dae gelede my fiets van Pauli se " bike boutique " gaan haal nadat hy my Baehr systeem geinstaleer het. Hy werk so profesioneel dat jy nie eers weet dat hy op die bike gewerk het nie.Dankie Pauli dis die beste systeem wat ek nog ooit gebruik het.
Hallo PaulieHet julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?
Pauli just featured on this weeks episode of The bike show on DSTV channel 189
Quote from: BikerJan on May 25, 2013, 12:25:54 pmHallo PaulieHet julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?En die? Vertel bietjie meer, het jou gat al weer gejeuk?
Ongelukkig nog niks, maar sal jou ophoogde hou.
Quote from: luv2ride on May 25, 2013, 03:08:23 pmQuote from: BikerJan on May 25, 2013, 12:25:54 pmHallo PaulieHet julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?En die? Vertel bietjie meer, het jou gat al weer gejeuk? Het die fout gemaak om die nuwe bike verlede Saterdag vir 'n test drive te vat, net om te sien waaroor al die bohaai gaan. Die resultaat is dat daar nou 'n baie nice 1200 gas tweedehands te koop is by Zambesi, ek key die nuwe een hopenlik Dinsdag.
Quote from: BikerJan on May 26, 2013, 08:23:30 amQuote from: luv2ride on May 25, 2013, 03:08:23 pmQuote from: BikerJan on May 25, 2013, 12:25:54 pmHallo PaulieHet julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?En die? Vertel bietjie meer, het jou gat al weer gejeuk? Thanks, hoop hy gee dieselfde diens as die bike wat ek nou hetHet die fout gemaak om die nuwe bike verlede Saterdag vir 'n test drive te vat, net om te sien waaroor al die bohaai gaan. Die resultaat is dat daar nou 'n baie nice 1200 gas tweedehands te koop is by Zambesi, ek key die nuwe een hopenlik Dinsdag.Nee, maar dis mooi, baie geluk.
Quote from: luv2ride on May 25, 2013, 03:08:23 pmQuote from: BikerJan on May 25, 2013, 12:25:54 pmHallo PaulieHet julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?En die? Vertel bietjie meer, het jou gat al weer gejeuk? Thanks, hoop hy gee dieselfde diens as die bike wat ek nou hetHet die fout gemaak om die nuwe bike verlede Saterdag vir 'n test drive te vat, net om te sien waaroor al die bohaai gaan. Die resultaat is dat daar nou 'n baie nice 1200 gas tweedehands te koop is by Zambesi, ek key die nuwe een hopenlik Dinsdag.
Hoekom sit hulle die bike op 'n jack as Pauli goed moet wys daarop?