Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Devastated  (Read 15609 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,353
  • Thanked: 101 times
Re: Devastated
« Reply #140 on: April 09, 2013, 11:37:45 am »
Thanks DC. Dis waar. Henk se entoesiasme oor iets waarvan hy hou was onuitputlik en aansteeklik.

En hy was oor min dinge so opgewonde soos sy KTM.

Hy was lief vir Attie, Swaziland het hom in 3 dae genees van die Goose, sy 1100GS, en van toe af was dit net KTM research tot hy die regte een kon kry. Hy wou graag Freek se 950 gekoop het, maar ek dink Freak het toe eers besluit om vas te hou. Die dat hy by jou uitgekom het.


Ons sien swaar uit na vanmiddag se diens. Sy ma, Truus, het egter vir my gesê hulle beplan dit so dat dit nie 'n gewone begrafnisdiens gaan wees nie maar wel 'n diens in celebration van Henk se lewe en die spore wat hy in sy kort 29 jaar getrap het.

Sy vrou Anje, wat baie sterk is deur dit alles, het die naweek 'n puppy, soos wat Henk vir haar wou gekoop het, vir haar verjaarsdag gekry wat terstond Klomper gedoop is.


Weereens dankie vir almal se wense. Sy ouers en almal wat dit gelees het waardeer dit ontsettend baie.


Al is Henk nie meer by ons nie sal hy tog altyd met ons wees...
« Last Edit: April 09, 2013, 11:39:53 am by DirtRebell »
 

Offline SHARKY

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 671
  • Thanked: 4 times
  • "Black and White Nothing Else" - Sharks Forever
Re: Devastated
« Reply #141 on: April 09, 2013, 01:08:25 pm »
Nou eers hierdie gesien..................Baie sterkte!!!
2010 BMW 1200 GS DOHC
2010 PIAGGIO VESPA GTV300 VIA MONTENAPOLEONE
2009 Honda 800 VEEFER - SOLD
2008 BMW 1200 GS - SOLD
2006 VStrom 1000 - SOLD
 

Offline Gasman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Devastated
« Reply #142 on: July 11, 2013, 01:32:24 pm »
So ek en Klomper het aan die begin van die jaar gepraat oor 'n lekker groot trip wat ons wil aanpak. Vir een of ander rede het Malawi die heeltyd opgekom en ons het gedink ons sal die girls kan opvlieg om vir ons daar te kry vir so paar dae voor ons weer af vlieg. Niks was finaal nie, dit was net 'n lekker plan/droom.

Na sy dood het ek vir een of ander rede besluit dat ek Malawi toe moet gaan. Ek het nou Saterdag middag terug gekom van ons trip van Malawi af (wat ek en twee ander vriende gedoen het).

Ons het oorgebly by Cool Runnings in Senga Bay en ek het net geweet Klomper sou mal gewees het oor daai plek. Sy vrou (Anje) het 3 weke voor die trip vir my een van sy hemde gegee en ek het toe besluit om dit saam te neem op ons trip. Ek wou iets met die hemp op die trip doen, maar nie geweet wat nie. Het dit sterk oorweeg om die hemp te ruil vir een van daai klein hout defenders wat hulle maak in malawi aangesien Henk ook 'n groot defender man was.

By Cool runnings het ek sy hemp die eerste keer aangetrek. Die eienaar (Sam - ongelooflike mens) en ek het toe begin gesels en die storie van Henk en sy hemp wat ek aan het kom toe op. Ons het na 'n dop of twee besluit dat die hemp hoort in die bar waar dit altyd oor lake malawi kan uitkyk. So vir die van julle wat 'n draai gaan maak in Senga Bay of cool runnings, hou 'n oog uit vir Klomper se hemp bo teen die bar.

Offline Gasman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Devastated
« Reply #143 on: July 11, 2013, 01:33:11 pm »
.

Offline Gasman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Devastated
« Reply #144 on: July 11, 2013, 01:33:50 pm »
.

Offline Gasman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Devastated
« Reply #145 on: July 11, 2013, 01:34:13 pm »
.

Offline Gasman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Devastated
« Reply #146 on: July 11, 2013, 01:34:40 pm »
.

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Devastated
« Reply #147 on: July 11, 2013, 01:37:49 pm »
Mooi gebaar  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Veldbrand

  • Super Saaiber Slet
  • Vendors
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 2 times
  • Hou die blink kant in!
    • Koedoeskloof Country Lodge
Re: Devastated
« Reply #148 on: July 11, 2013, 01:40:44 pm »
Ai Gasman, dankie vir die deel van jou goeie daad.
Dit krap ou seer wonde oop maak ek verstaan dat jou intensies net goed is.
Ons het 'n baie goeie vriend verloor.
Mog vele WD's daar gaan kuier en ons hom deur dit nooit vergeet nie.


Co-ordinates: S33 30.300 E21 10.258  http://www.koedoeskloof.co.za/  facebook - Koedoeskloof Country Lodge, Dwarsrivier, Ladismith, WC
Life is like hitch hiking, just when you think you're not going to get a lift, you don't.
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,626
  • Thanked: 50 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Devastated
« Reply #149 on: July 11, 2013, 01:46:29 pm »
Goeie werk. Respect.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,353
  • Thanked: 101 times
Re: Devastated
« Reply #150 on: July 11, 2013, 02:20:33 pm »
Jitte Gary. Dit was 'n great idee. Dankie!
Ons mis Henk elke dag en wens mens kan net die tyd terugdraai. Maar so leef hy voort. Hopelik sal ek ook eendag na sy hemp daar kan gaan kyk en nog weer 'n bier ter gedagtenis aan Henk kan drink.

 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,377
  • Thanked: 720 times
  • Wiff a Sidecar
Re: Devastated
« Reply #151 on: July 11, 2013, 02:56:48 pm »
Baie mooi dat 'n persoon se lewe so gevier word.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Goose

  • NAPIER Country life is great!
  • Shop Mods
  • Grey hound
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,162
  • Thanked: 12 times
Re: Devastated
« Reply #152 on: July 11, 2013, 03:00:49 pm »
Speechless........ goeie daad tjom..........  ons moet nooit ons vrinne vergeet nie en dit sal goed wees om elke nou en dan 'n glasie vir hulle te lig! 
"Life is a Waste of Time..... Time is a Waste of Life........ Get Wasted all the Time and have the Time of your Life"  ‹(•¿•)›
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Devastated
« Reply #153 on: July 11, 2013, 03:04:49 pm »
Gooi daar n pic van Henk en sy bike vir ons ouens wat hom nooit ontmoet het nie.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Gasman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Devastated
« Reply #154 on: July 11, 2013, 03:20:12 pm »
Swaziland 2011

Offline Gasman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Devastated
« Reply #155 on: July 11, 2013, 03:20:41 pm »
.

Offline Gasman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Devastated
« Reply #156 on: July 11, 2013, 03:21:14 pm »
Lesotho 2011

Offline spoedvark

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,198
  • Thanked: 19 times
Re: Devastated
« Reply #157 on: July 11, 2013, 07:01:56 pm »
 :'( :'( Just red this post now from start to finish.

RIP - klomper (Henk) just like THE ARROW FROM ELLIOT who i also never met i feel after reading this thread that i could have been mates with you both!!! Different time, different place.

To all the mates left behind, time heals but never forget your mate. He will never forget you!!!

 :'( :'( :'( :'(
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline BigL

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 57
Re: Devastated
« Reply #158 on: July 12, 2013, 02:56:22 pm »
Thanks Gary

Sal verseker 'n paar koues daar gaan drink as ek in die omtrek is :thumleft:
 

Offline Herman24

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 615
  • Thanked: 4 times
Re: Devastated
« Reply #159 on: April 03, 2014, 10:37:43 am »
n Jaar later......

Dit voel steeds onwerklik. Mis jou Henk Klomp.