GJ, welkom om na Lockdown n spin op Klomper se Vespa te kom vat op Riebeek. Bring n metgesel en gaan eet iets in die dorp met die Vespa. Ek stuur n bottel wyn saam.
Dankie Riebeek. Dis nou 'n mooi gebaar van jou.
Ek sal graag 'n draai by jou kom maak en die Vespa bekyk. Henk het baie memories oor sy Vespa gehad.
Dink nie ek sal hom bestyg nie. My physique sal die dame waarskynlik oormatig belas.
Maar dankie, ek sal kom inloer wanneer ons toegelaat word om uit ons hokke te kom.
Edit.
Ek sal vir
@Herman24 saambring. Hy en Henk ken mekaar sedert ouderdom 8j. en sal waarskynlik ook graag deel wil wees.