Ai man.................dis nou 'n skok !!!

Regtig 'n aangename mens en 'n all-round good guy.
Hy was nog 2 weke gelede hier by my en ons het nog so lekker gesels.
Hy het selfs nog vir my 'n sixpack Windhoek Draughts gebring, waarvan daar nog een
lê in die yskas.
Sal dit vanaand maar drink en 'n salute doen op my ou frint.

Sterkte aan vriende en familie
R. I. P.
