New R1200gs Liquid cooled Test Ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Was bevooreg om Saterdag oggend die nuwe LC R1200GS om die blok kon ry...  :evil:

Al wat ek kan se die Duitser het hulle huiswerk gedoen!

Die klein skerm, met die snaakse hoeke, doen die werk uitstekend op hoe snelhede... my helmet met die peak, geen wobble effek nie, en my baadjie het minimaal gewapper...

Die Engine se krag lewering is mooi egalig... en die torque is nogal impressive... :pot:  en die ratkas, WOW!! baie smoother. Die harde klak van die ou ene is weg... en die clucth is ook bietjie meer verfyned.

En die klank wat die exhaust maak is nogal verslawend, sodat dat jy soos n zeffer die throttle heeltyd draai by die robot...

Het so vinnig n enkelspoor paadjie gery... sou graag die handle bars wou draai soos op my GSA... Maar tog is die fiets beweeglik. Goed gebalanseerd!

Oor die algemeen is dit n uitstekende fiets!! En die fiets gaan verseker steeds BMW se beste verkoper bly!

Dankie Shaun van Bavaria vir die geleentheid..

 

Attachments

  • IMG_20130406_092926.jpg
    IMG_20130406_092926.jpg
    153.7 KB · Views: 755
  • IMG_20130406_092940.jpg
    IMG_20130406_092940.jpg
    152.2 KB · Views: 757
Top