Nuwe 1200 LC GS gery vandag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Walter ZSA

Pack Dog
Joined
Mar 6, 2013
Messages
341
Reaction score
0
Location
Standerton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Het toe vandag die nuwe LC gaan ry en die bike praat nie met my siel soos die GSA nie.
Daar is wel baie verbeterings op die nuwe een maar dit kom nog nie by die GSA na my mening nie. Die klein windskerm keer nie baie wind af nie en selfs met die screen heeltemal boontoe gestel,kom dit nie naby die GSA se skerm nie.

Ek sal maar wag vir die nuwe GSA en dan vir my een aanskaf

Hoop nie ek het op n paar tone getrap nie
 
Top