Ja, dis lekker sakke, die nuwes is versterk ook, so hou goed, en in my opinie, baie beter as panier boxes, en hou jou fiets ligter, want jy hoef nie ekstra mounting brackets en en en op te sit nie. Die screen, Help absoluut niks nie, net as jy Bullet.