Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wupperthal Was Toe Nie So Erg Nie!!!!  (Read 4363 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bring It On

Re: Wupperthal Was Toe Nie So Erg Nie!!!!
« Reply #160 on: May 22, 2013, 09:26:06 pm »
Ek weet nou hoekom het Dusty Rusty nie geval nie.

Lank gedink daaroor  :peepwall:

Hoekom?? :)
"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 

Offline NISMARK

  • Ek is, daarom ek is Nismark!!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,729
  • Thanked: 7 times
  • aka GENERAAL, maar noem my maar Oom Flip
Re: Wupperthal Was Toe Nie So Erg Nie!!!!
« Reply #161 on: May 22, 2013, 10:29:59 pm »
Ek weet nou hoekom het Dusty Rusty nie geval nie.

Lank gedink daaroor  :peepwall:

Hoekom?? :)

Ja toekom Oom Jan laat ons hoor!
Ek val graag!!!
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,292
  • Thanked: 247 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Wupperthal Was Toe Nie So Erg Nie!!!!
« Reply #162 on: May 22, 2013, 10:38:50 pm »
Want sy het te veel stilgehou vir foto's    ;)

Was nie tyd vir val nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

















Toemaar ek terg net - Nismark doen 'n goeie job met jou riding skills  :thumleft:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline NISMARK

  • Ek is, daarom ek is Nismark!!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,729
  • Thanked: 7 times
  • aka GENERAAL, maar noem my maar Oom Flip
Re: Wupperthal Was Toe Nie So Erg Nie!!!!
« Reply #163 on: May 22, 2013, 10:59:22 pm »
Want sy het te veel stilgehou vir foto's    ;)

Was nie tyd vir val nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

















Toemaar ek terg net - Nismark doen 'n goeie job met jou riding skills  :thumleft:

Dit maak sin!  :biggrin:

Ek probeer my bes, maar ek sukkel en dan sukkel ek nog self ook, so hoe kan ek haar ook dan nog help! :eek7:
Ek val graag!!!