Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: My CRF 450X  (Read 1660 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
My CRF 450X
« on: April 12, 2013, 08:13:17 pm »
Ek sien hier is n paar manne wat CRF's ry so ek wil graag bietjie brag met myne ook.

Dis n 2010 en het tans 96 ure op.

SS Valves
R head vir die extra perde :ricky:
Swart plastics
Martin Petzold suspention
Mooses
Cooling fan
Yoshi pyp




Uploaded with ImageShack.us


PS. ek leer nog die upload van pics so dit mag dalk sukkel
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #1 on: April 12, 2013, 08:47:46 pm »
Nice!
Hoeveel ekstra perde gee daai head?
Watter soort fan het jy op
en is dit 'n CR500 in die agter grond?

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: My CRF 450X
« Reply #2 on: April 12, 2013, 09:02:17 pm »
Nice!
Hoeveel ekstra perde gee daai head?
Watter soort fan het jy op
en is dit 'n CR500 in die agter grond?

Ek dink dis so tussen 5 en 7 kw maar ek het die head, pyp en sprockets alles in een go gedoen en hom nooit laat dyno nie so ek sal nie presies kan se nie. Ek het nog di oorspronklike head, as ek eendag verveeld is sal ek hulle terug swop en vergelyk.


Ek het die big boy fan op, maklik, vinnig, cheap.

Jitte maar jy kyk fyn, dit is n CR 500 daai. maar ongelukkig nie myne nie
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #3 on: April 12, 2013, 09:04:01 pm »
Haha! Ek het 'n oog vir daai outjies.

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Bossiekop

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 219
Re: My CRF 450X
« Reply #4 on: April 12, 2013, 09:06:57 pm »
Werk die fan met n manual switch, of skop hy automaties op n sekere temp in?
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #5 on: April 12, 2013, 09:08:03 pm »
Auto. Sien die thermo switch in pic
Hoe gereeld skop hy in Orange?
Is dit 95-98deg switch?
« Last Edit: April 12, 2013, 09:09:50 pm by swart skaap »

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Bossiekop

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 219
Re: My CRF 450X
« Reply #6 on: April 12, 2013, 09:10:59 pm »
Nee jissie,

ek sien boggerol? ???

Help :peepwall:
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: My CRF 450X
« Reply #7 on: April 12, 2013, 09:11:28 pm »
Albei,

ek het n on/off in maar dan is daar ook die termostaat wat inskop. die rede vir die switch is dat wanneer die bike warm gery is en ek hom afskakel hou die fan aan waai tot die termostaat afgaan. 99% van die tyd los ek hom aan maar dis net as ek bang is hy drein die battery wat ek hom afskakel.

 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: My CRF 450X
« Reply #8 on: April 12, 2013, 09:13:54 pm »
Auto. Sien die thermo switch in pic
Hoe gereeld skop hy in Orange?
Is dit 95-98deg switch?

Jissie ou, as ek n foto van my huis post sal jy my die whatapps op my foon kan sien :imaposer: jy mis niks.


Net soos jy se, 95-98

Edit: Hang af van die terrein, op die GOC's amper nooit nie maar by dewildt in die rivier of klippe redelik vinnig. As ek hom start en hy staan en idle vat hy so 5min voor hy inskop.
« Last Edit: April 12, 2013, 09:15:59 pm by Orangejuicepony »
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,373
  • Thanked: 455 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: My CRF 450X
« Reply #9 on: April 12, 2013, 09:14:53 pm »
Lyk goed ! Hoe gereeld moet jy valves adjust (indien enigsens) met die SS outjies ?
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: My CRF 450X
« Reply #10 on: April 12, 2013, 09:22:53 pm »
Nee jissie,

ek sien boggerol? ???

Help :peepwall:

Vir jou gemerk



Uploaded with ImageShack.us

 

Offline Bossiekop

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 219
Re: My CRF 450X
« Reply #11 on: April 12, 2013, 09:25:37 pm »
Thx Orange.

Wat het die mod met die fan en die switch gekos?
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: My CRF 450X
« Reply #12 on: April 12, 2013, 09:27:16 pm »
Ek moes die valves stel die eerste service nadat ek hulle geinstaller het.

Ek weet nie of dit was dat hulle net "geseat" het nie en of ek dit netnie reg gedoen het met die install nie.

Maar ek gebruik die bike vir wat hy bedoel is so ry hom redelik hard so ek check dit maar gereeld net vir ingeval
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #13 on: April 12, 2013, 09:29:18 pm »
Jy het die valve springs ook verander ne?

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: My CRF 450X
« Reply #14 on: April 12, 2013, 09:30:34 pm »
Thx Orange.

Wat het die mod met die fan en die switch gekos?

Was so R500 as ek reg onthou, die switch was duurder as die fan en die thermo switch. Maar ek was  picky oor die switch wat ek wou gehad het
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: My CRF 450X
« Reply #15 on: April 12, 2013, 09:33:10 pm »
Jy het die valve springs ook verander ne?

Ja, daai double springs waar daar n spring binne in n groter spring is, as dit sin maak
 

Offline Wedgy

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 121
Re: My CRF 450X
« Reply #16 on: April 15, 2013, 10:38:45 am »
I think we need to organise a CRF get together sometime. Be nice to chat to people about the different mods etc.
CRF450X

AP, airbox and muffler mods.
 

Offline Kenisis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 1,483
  • Dubai
Re: My CRF 450X
« Reply #17 on: April 15, 2013, 10:42:59 am »
I think we need to organise a CRF get together sometime. Be nice to chat to people about the different mods etc.

 :thumleft:
2012 KTM 990 Adventure
2015 KTM Rally Replica
2016 Husqvarna FE 450
2017 Husqvarna FC 450
 

Offline Dwerg

Re: My CRF 450X
« Reply #18 on: April 15, 2013, 10:46:47 am »
Nice! I've also aquired one, haven't fetched it yet but can't wait to go play around  :ricky:

sidetrack en kie ek gaan julle nog peper met vrae  :lol8:
« Last Edit: April 15, 2013, 10:53:37 am by Dwerg »
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #19 on: April 15, 2013, 11:10:24 am »
nice dwerg!

-- Jou lekke ding! --