Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: My CRF 450X  (Read 1600 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,605
  • Thanked: 44 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: My CRF 450X
« Reply #20 on: April 15, 2013, 11:14:23 am »
Nice! I've also aquired one, haven't fetched it yet but can't wait to go play around  :ricky:

sidetrack en kie ek gaan julle nog peper met vrae  :lol8:

HDF gaan jy hom kom haal.......ek sal maar deliver...... :pot:

Baie geluk midget!!  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Dwerg

Re: My CRF 450X
« Reply #21 on: April 15, 2013, 11:15:25 am »
Nice! I've also aquired one, haven't fetched it yet but can't wait to go play around  :ricky:

sidetrack en kie ek gaan julle nog peper met vrae  :lol8:

HDF gaan jy hom kom haal.......ek sal maar deliver...... :pot:

Baie geluk midget!!  :thumleft:

 :imaposer: :imaposer:

Ek sal hom so met die voet paadjie huis toe ry  >:D
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #22 on: April 17, 2013, 10:32:48 pm »
Nice! I've also aquired one, haven't fetched it yet but can't wait to go play around  :ricky:

sidetrack en kie ek gaan julle nog peper met vrae  :lol8:
Gooi pics man!

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Dwerg

Re: My CRF 450X
« Reply #23 on: April 18, 2013, 09:10:41 am »
Eks eers vrydag weer terug in GP so ek sal hom seker eers die naweek kry
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: My CRF 450X
« Reply #24 on: July 01, 2013, 11:33:23 pm »
Vandag vir my 2006  CRF450X gekoop.  Ek het die fiets eers vir toets rit geneem. Ek is baie beindruk.  Lekker wringkrag op lae RPM.  Wil nie die fiets vir wedrenne gebruik nie. Krag is vir my genoeg. Bene net bietjie rek met die agter sprocket. Groter brandstof tenk. Geniet dit om almal se post te lees. So raak ek heelwat wys ivm met my nuwe 2006 scooter.
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,711
  • Thanked: 396 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: My CRF 450X
« Reply #25 on: July 02, 2013, 08:41:30 am »
Vandag vir my 2006  CRF450X gekoop.  Ek het die fiets eers vir toets rit geneem. Ek is baie beindruk.  Lekker wringkrag op lae RPM.  Wil nie die fiets vir wedrenne gebruik nie. Krag is vir my genoeg. Bene net bietjie rek met die agter sprocket. Groter brandstof tenk. Geniet dit om almal se post te lees. So raak ek heelwat wys ivm met my nuwe 2006 scooter.
Geluk, beide 15/48 en 14/48 werk goed. Op 15/48 gaan jy bietjie koppelaar moet begin gebruik as jy erge steiltes wil uitry. Vir beitjie speel en langer ritte is the 14/48 kombinasie tops.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: My CRF 450X
« Reply #26 on: July 02, 2013, 10:01:37 am »
Dankie vir die inligting.
 
 

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: My CRF 450X
« Reply #27 on: July 05, 2013, 03:23:02 pm »
Help asb. Die Yoshimura RS 2 headerpyp en die slip on.
   Pas die selfde pype op die R en die X  ?  
« Last Edit: July 05, 2013, 03:28:49 pm by Funtana »
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #28 on: July 05, 2013, 03:26:51 pm »
hang af van jaar model.
Lyk of die 2009+ CRF-R se header voor die frame verby loop

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: My CRF 450X
« Reply #29 on: July 05, 2013, 03:33:49 pm »
Slip on. Pas dit oor en weer. Ek kan goeie 2 de handse pyp te koop kry. Was geinstaller op R.
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #30 on: July 05, 2013, 03:36:30 pm »
Kans is groot ja, maar kan nie definitief se nie.

Ek sou hom koop as ek jy was.

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: My CRF 450X
« Reply #31 on: July 05, 2013, 04:36:05 pm »
Nounet terug gekom. Die pyp ga koop. Header pyp lyk anders. Slip on lyk of dit ga pas. Die header pyp is aansienlik meer in deursnee. Wonder nou net hoe gemaak waar die yosi slip on by die standaard header by mekaar kom. Ander vraag is. Moet daar weer jetting gedoen word ?
 

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: My CRF 450X
« Reply #32 on: July 05, 2013, 04:42:37 pm »
Met nadere ondersoek. Dit is RS-4 pyp en nie  RS-2.
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #33 on: July 05, 2013, 05:02:48 pm »
gooi 'n kiekie

-- Jou lekke ding! --
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #34 on: July 05, 2013, 05:05:46 pm »
hiers die RS2 op 'n 450x

-- Jou lekke ding! --
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: My CRF 450X
« Reply #35 on: July 05, 2013, 05:27:28 pm »
Jong, lyk my jy gaan die RS-4 moet baboon-tune om te pas.

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Xchallenge

  • Jou Ma is 'n...
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,167
  • Thanked: 68 times
  • Braaap!
Re: My CRF 450X
« Reply #36 on: July 05, 2013, 07:50:00 pm »
VERY VERY NIIIICE PIETERRRR!

 :thumleft:
If you had a psychic midget who killed someone, you would have a small medium at large.
 

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: My CRF 450X
« Reply #37 on: July 06, 2013, 09:43:45 am »
Gaan die sisteem weer verkoop. Het nie die ekstra krag nodig nie. Die jonger manne sal dit meer wardeer.  Dit pas op 2009 - 2012 model. Sien die goed kos nuut R 11999-00.