Dis alles en die tappets moet bietjie raas, of so is ek wysgemaak.
Ek het my DR s'n op 30 000 km vir die eerste keer nagegaan en alhoewel dit bietjie geraas het was dit nie nodig om hulle te stel nie.
Dis regtig maklik as iemand jou net eers gewys het hoe.