Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)  (Read 10462 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline cheesy

Re: jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)
« Reply #400 on: September 09, 2013, 08:52:49 pm »
Jupiter, I just loved this R R. The thing that does come through is the total love you have for your wife and nature and that is magic.
Bum in the saddle, always.
 

Offline J3THRO

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
  • Yzerfontein WC
Re: jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)
« Reply #401 on: September 10, 2013, 08:43:19 pm »
Yislike Jup ek het hom nou van kop tot tone gelees, al 21 blaaie.
Dis fantasties jys n legend.
Ek print sommer die hele ding sodat ek dit vir my girl kan maak lees.
Die pillion coarse is n goeie plek om te begin.
Waar trek ons nou 2010 by Kleinsee oppad terug Kaap toe?
Gooi die res.
DO NOT FOLLOW WHERE THE PATH MAY LEAD.
GO INSTEAD WHERE THERE IS NO PATH AND LEAVE A TRAIL.
2019 Husqvarna TE 300i
 

Offline Huisdier

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 51
Re: jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)
« Reply #402 on: September 10, 2013, 08:50:55 pm »
Jupiter,

Ons op Kirks weet jy is lief vir die natuur, motorfiets ry en jou familie - lekker om partykeer saam met jou te ry. 'N les onlangs geleer - moet nooit sonder water wees nie, veral in die Addo omgewing in die somer :imaposer:  Ek en 4Kays gaan seker nog baie by jou leer.
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,160
  • Thanked: 296 times
  • WAT KYK JY
Re: jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)
« Reply #403 on: September 10, 2013, 09:10:42 pm »

Waar trek ons nou 2010 by Kleinsee oppad terug Kaap toe?
Gooi die res.

Thanks aan julle almal sulke mooi dinge sę.

Van Kleinsee af is ons Hondeklipbaai toe, vandaar die grondpad om Gharries toe, Bittersoet, Koekenaap en in die vallei af Vredendal toe.

Toe ons op Gharries kom, na een van die goorste grondpaaie wat ek al gery het, is die temperatuur 47 grade celsius. Dit was maklik ons bitterkakste dag op 'n bike ooit. Net alles... en dis hoekom die skryf vasgehaak het. Ek het net nie geweet hoe om dit te skryf nie.

Ek gaan een van die dae weer aan.  :thumleft:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline BikeAlanPE

  • Forum Vendor
  • Member
  • **
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 142
  • Our DNA is BMW
Re: jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)
« Reply #404 on: January 28, 2014, 10:56:02 pm »
Sub
Adventure motorcycle sales and service, tyres, accessories and biking gear, Arai Helmets - new and second hand gear etc available. If we don't have it we will find it for you!
Call Alan or Lorraine
  0413791824 or 0824925357 or email us at info@bikealanpe.co.za