Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Which pipe for Honda CRF 450 X  (Read 1492 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bossiekop

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 219
Which pipe for Honda CRF 450 X
« on: April 16, 2013, 03:43:26 pm »
Middag dames,

Watter aftermarket pype sal julle aanbeveel vir 'n crf 450 x en hoekom?

Ek hoor graag.
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #1 on: April 16, 2013, 04:06:19 pm »
Het jy al 'n X?

Man dis moeilik om te se. Want sommige pype gee mid range op vir top end.
Vanaf thumpertalk:
The August 2010 Dirt Bike magazine did a comparison of popular aftermarket exhaust systems for the CRF450X.  They added a K&N filter and each exhaust system and compared it to a completely stock bike.

The ran each one on the Dyno and checked the weight

The following is a summary:
Stock
41.16

BrandMAX HPWeight reductionSound
FMF TI Powercore43.69
2 lb 14 oz
borderline noisy
Pro Circuit T4S43.29
2 lb 2 oz
Loudest pipe tested
Leo Vince Enduro Sport43.03
8 oz
One of the quietest pipes tested
Vance and Hines XCR42.29
1 lb 8 oz
middle range
Dr. D42.91
2 lb 7 oz
Almost too loud
Jardine RT9943.52
few oz
A little loud for trail riding
Yoshimura RS244
10 oz
second quietest

There was a lot of other information in the article regarding low end and midrange power increases and throttle response.  Overall, it was a really thorough, well done article.

My bike met DRD is nie vir my te loud nie.
« Last Edit: April 16, 2013, 06:04:37 pm by swart skaap »

-- Jou lekke ding! --
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #2 on: April 16, 2013, 04:08:32 pm »
Vir max perde is dit die Yoshi RS2.
Met daai pyp maak hy 1hp minder as Peetweet se 530 (syne was op dyno..45hp)
 :o

-- Jou lekke ding! --
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,654
  • Thanked: 394 times
  • T7 dreaminí ....
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #3 on: April 16, 2013, 05:51:24 pm »
Must be alot of R&D in the Yoshi pipe, almost same weight as stock (silencing materail and chambers etc.) yet it makes alot more HP. JUst shows n straight through noisy pipe is not always the best.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #4 on: April 16, 2013, 06:08:23 pm »
Sure is nice.
I still fancy the 1Kg drop in weight though. (FMF. Pro Circuit)

I reckon one needs to read the article to see what is really happening here. I'm worried that with THAT much gain, it must have weaker than stock bottom/mid.

-- Jou lekke ding! --
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,603
  • Thanked: 44 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #5 on: April 16, 2013, 06:11:17 pm »
Ek kan net vouch vir die Yoshi wat op myne was wat ek nou aan Dwerg verkoop het.  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Motties

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,047
  • Thanked: 7 times
  • Was Darksider
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #6 on: April 16, 2013, 06:22:57 pm »
Gee ons bietjie n comparison tussen jou 530 en die CRFX, as ek reg onthou het jy mos n 530 gehad? Sal graag wil weet spesifiek wat performance/ suspension/brakes betref, vir interessantheid.
'16 KTM 300 XCW
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,603
  • Thanked: 44 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #7 on: April 16, 2013, 06:36:37 pm »
Gee ons bietjie n comparison tussen jou 530 en die CRFX, as ek reg onthou het jy mos n 530 gehad? Sal graag wil weet spesifiek wat performance/ suspension/brakes betref, vir interessantheid.

Praat jy met my?  :peepwall:  :biggrin:

Geen 530 nie nee.

Ek het in my onkunde eers 'n CRF 450R gekoop.....en eers later besef dit was 'n pure motocross bike. Dom impulsiewe hentie gewees.

Die ding was moer wild....en het my een keer in die hospitaal laat beland.

Geen sidestand en happy button(as daai R omval en die carbs kry petrol in kan jy maar skop tot jy blou is....niks...nada....vergeet maar...hy sukkel om te start) het my laat besluit om eerder vir die X te gaan. Ek het hom nie baie gery nie...gedink ek gaan hou van dit maar die gogga het nie regtig gebyt nie.

Die R se suspension is van nature in 'n ander klas as die X sin.....die ratkas ook....gebou vir verskillende applikasies of course.

So jammer ek kan nie 'n vergelyking tussen die 530 en die X gee nie...dis nou as jy met my my gepraat het.  :3some:

Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Bossiekop

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 219
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #8 on: April 16, 2013, 06:51:31 pm »
Thx Swart Skaap.

Ek sal bietie die lys eenkant hou en kyk na die pryse ens..

Om jou eerste vraag te antwoord...  noggie!! ???
 

Offline Motties

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,047
  • Thanked: 7 times
  • Was Darksider
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #9 on: April 16, 2013, 07:14:51 pm »
Gee ons bietjie n comparison tussen jou 530 en die CRFX, as ek reg onthou het jy mos n 530 gehad? Sal graag wil weet spesifiek wat performance/ suspension/brakes betref, vir interessantheid.

Praat jy met my?  :peepwall:  :biggrin:

Geen 530 nie nee.

Ek het in my onkunde eers 'n CRF 450R gekoop.....en eers later besef dit was 'n pure motocross bike. Dom impulsiewe hentie gewees.

Die ding was moer wild....en het my een keer in die hospitaal laat beland.

Geen sidestand en happy button(as daai R omval en die carbs kry petrol in kan jy maar skop tot jy blou is....niks...nada....vergeet maar...hy sukkel om te start) het my laat besluit om eerder vir die X te gaan. Ek het hom nie baie gery nie...gedink ek gaan hou van dit maar die gogga het nie regtig gebyt nie.

Die R se suspension is van nature in 'n ander klas as die X sin.....die ratkas ook....gebou vir verskillende applikasies of course.

So jammer ek kan nie 'n vergelyking tussen die 530 en die X gee nie...dis nou as jy met my my gepraat het.  :3some:


Eintlik met Bossiekop, maar jy kan ook maar antwoord :biggrin: Kan nie se' dat ek nie 'n CRFX in my toekoms sien nie.  :thumleft:

Het op n stadium 'n CR500 gehad en geniet (met tye)
'16 KTM 300 XCW
 

Offline dirtWarp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 2,726
  • Thanked: 60 times
  • I crash like a champ!
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #10 on: April 16, 2013, 08:14:40 pm »
Gee ons bietjie n comparison tussen jou 530 en die CRFX, as ek reg onthou het jy mos n 530 gehad? Sal graag wil weet spesifiek wat performance/ suspension/brakes betref, vir interessantheid.
Ek het 'n '09 450xcw, 07 525 en 07 husa 550 gehad onlangs.

-Die 450x se remme is nie so goed soos KTM nie.
-Clutch is in 'n ander ligga.. niks beat KTM se clutch nie!
-Suspensie op die KTM450 was baie beter as die X s'n vir enduro applikasie. Ek kry die gevoel dat die X nogsteeds meer ge-gear is vir motocross, seinde sy suspensie nie so maklik sal uit bottom as die KTM nie.
-Handeling gewys, dink ek die X is effe meer presies.
-Motor gewys is die X on par met die KTM450 xcw in top HP, alhoewel hy baie sterker vir my in die midrange voel ?? Volgens dyno is die X swakker in midrange.
-In vergeleke met die KTM en rammelkas Husaberg, klink dit of die CRF op room loop.

Bottom line is, mens moet een ry en besluit.. dis net soms moeilik om gewoond te raak aan die Jap bikes as jy jare lank EU bikes gery het. Die Jap bikes vereis 'n ander manier van ry, veral in die twisties.

« Last Edit: April 16, 2013, 08:25:06 pm by dirtWarp »
 

Offline dirtWarp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 2,726
  • Thanked: 60 times
  • I crash like a champ!
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #11 on: April 16, 2013, 08:19:34 pm »
Soos jy kan sien, gee die KTM en CRF-x die ander bikes pakslae.
WR en husaberg 450 stel maar teleur.

O ja, rat verhoudings speel 'n helse rol in hoe kragtig 'n bike voel. Ek dink die feit dat KTM vir starters 6 ratte het en CRF net 5, beteken dat 'n ou verskillende ratios sal ondervind in iets soos 3rde rat-- nie seker of dit vir jou sin maak nie.

Cruising spoed het ek en Sidetrack getoets; die CRFx loop 1000rpm hoer as Husaberg in 6de.
Dit was wel 'n "klip innie bos" toets want daai Husaberg het mos moerse weird pirmary gear ratio's: CRF was 14-48, Husaberg 15-46
« Last Edit: April 16, 2013, 08:34:13 pm by dirtWarp »
 

Offline HK

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 184
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #12 on: April 16, 2013, 08:39:29 pm »
Hi ouens

Ek het ook so ruk gelede vir my n CRF450x aangeskaf , ek is van n KTM 525 na die Honda toe en moet se" ek het die KTM meer geniet . Maar dit is seker soos Dirtwrap se"  . Ek sien my CRF het n CRF450R se pyp op , watse verskil dit maak weet ek nie.

Ek dink ek sal bietjie met die sprockets moet speel want op die staduim is my top end maar k@k , hardloop uit revs uit .Dink ek het nou n 14/52 combo op .

Maar ja ek voel gemaklik op die bike en hy doen wat hy moet.

Husqvarna 610 TE
Yamaha YZ 450F
 

Offline Motties

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,047
  • Thanked: 7 times
  • Was Darksider
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #13 on: April 16, 2013, 09:07:40 pm »
Thanks ouens vd goeie informasie en jammer vir die hijack. Nie dadelik in die mark, maar een vd bikes wat ek graag eendag sal wil besit.
'16 KTM 300 XCW
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #14 on: April 16, 2013, 09:39:08 pm »
Hi ouens

Ek het ook so ruk gelede vir my n CRF450x aangeskaf , ek is van n KTM 525 na die Honda toe en moet se" ek het die KTM meer geniet . Maar dit is seker soos Dirtwrap se"  . Ek sien my CRF het n CRF450R se pyp op , watse verskil dit maak weet ek nie.

Ek dink ek sal bietjie met die sprockets moet speel want op die staduim is my top end maar k@k , hardloop uit revs uit .Dink ek het nou n 14/52 combo op .

Maar ja ek voel gemaklik op die bike en hy doen wat hy moet.



Op die pyp... Wat almal hier bo gese het. Behalwe as jy n  pyp verniet kan kry, daai soort is die beste :biggrin:

Ek het ook 14/52 op my bike nou en dit maak hom traag in die top end maar nou klim hy soos n trekker. Ek kom bitte min uit derde uit so dit pla my nie rerig nie.
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,654
  • Thanked: 394 times
  • T7 dreaminí ....
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #15 on: April 16, 2013, 10:43:11 pm »
Gee ons bietjie n comparison tussen jou 530 en die CRFX, as ek reg onthou het jy mos n 530 gehad? Sal graag wil weet spesifiek wat performance/ suspension/brakes betref, vir interessantheid.
Ek het 'n '09 450xcw, 07 525 en 07 husa 550 gehad onlangs.

-Die 450x se remme is nie so goed soos KTM nie.
-Clutch is in 'n ander ligga.. niks beat KTM se clutch nie!
-Suspensie op die KTM450 was baie beter as die X s'n vir enduro applikasie. Ek kry die gevoel dat die X nogsteeds meer ge-gear is vir motocross, seinde sy suspensie nie so maklik sal uit bottom as die KTM nie.
-Handeling gewys, dink ek die X is effe meer presies.
-Motor gewys is die X on par met die KTM450 xcw in top HP, alhoewel hy baie sterker vir my in die midrange voel ?? Volgens dyno is die X swakker in midrange.
-In vergeleke met die KTM en rammelkas Husaberg, klink dit of die CRF op room loop.

Bottom line is, mens moet een ry en besluit.. dis net soms moeilik om gewoond te raak aan die Jap bikes as jy jare lank EU bikes gery het. Die Jap bikes vereis 'n ander manier van ry, veral in die twisties.


Smaak my die KLX bottom end buster is die ergste van die lot  :biggrin: Ek moet ook sÍ die KTM het nou maar die X faktor "pardon the pun". Die KTM's veral die XCW's was / is mooi fietse met lekker suspensie. Die Honda's is meer plane jane maar het ook goeie punte, solid engineering en alles is prakties uitgelÍ. Vir my het die 525 meer soos n 650 gevoel teenoor die CRF, die 450 hou van revs en voel meer soos n resiesfiets.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #16 on: April 16, 2013, 10:46:21 pm »
Ja ek weet nie, daai KLX moet mega restricted wees of iets?!

-- Jou lekke ding! --
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,654
  • Thanked: 394 times
  • T7 dreaminí ....
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #17 on: April 16, 2013, 10:51:37 pm »
Ja ek weet nie, daai KLX moet mega restricted wees of iets?!
Ja die ginger sukkel nie met daai groen bikes nie !
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Wedgy

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 121
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #18 on: April 18, 2013, 07:35:56 am »
Is it really worth spending 5k on a pipe for 3kW?

Have you tried opening up the airbox, rejetting, and cutting the baffle in the stock pipe?
CRF450X

AP, airbox and muffler mods.
 

Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: Which pipe for Honda CRF 450 X
« Reply #19 on: April 18, 2013, 09:14:40 am »
Is it really worth spending 5k on a pipe for 3kW?

Have you tried opening up the airbox, rejetting, and cutting the baffle in the stock pipe?
Depends.. 3hp doesn't sound like much but it's almost 10% more power.
On dyno, the difference between a 450 and 530 is 10%..
 
I would much rather spend the bucks on SS valves.

It does look o-so-nice though
 :drif:
« Last Edit: April 18, 2013, 09:19:35 am by swart skaap »

-- Jou lekke ding! --