Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: CRF450X DIY Modifications  (Read 3592 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: CRF450X DIY Modifications
« Reply #20 on: July 18, 2013, 10:51:16 am »
2006 CRF450X. Die choke knoppie bly nie in die aan posisie. Dit spring vanself terug. Enige voorstelle hoe ek dit self kan herstel ? Dit is moeilik om die choke uit getrek te hou en nog te start ook.
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,726
  • Thanked: 397 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: CRF450X DIY Modifications
« Reply #21 on: July 18, 2013, 11:00:13 am »
2006 CRF450X. Die choke knoppie bly nie in die aan posisie. Dit spring vanself terug. Enige voorstelle hoe ek dit self kan herstel ? Dit is moeilik om die choke uit getrek te hou en nog te start ook.
IPV die choke wat as jy die throttle so ekstar paar draaie gee ? Die vergasser sal dan ekstra petrol inspuit. Jammer ek weet nie hoe presies die choke haak nie. Ek is redelik seker hy sal kan uitskroef. Ek is seker jy sal dan meer wys word.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Funtana

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: CRF450X DIY Modifications
« Reply #22 on: July 18, 2013, 06:04:34 pm »
Sonder choke op koue oggend. Start hy nie. Hy start as jy,  minstens 5 - 10 draaie met die throttel oop en toe. Vol choke aan. Dit al reg gekry dan start hy eerste skop. Om die choke oop te hou terwyl jy start is my probleem. Het iemand anders dalk ook al so probleem gehad en hoe stel of herstel ek dit?