Oom Foe-rie
Race Dog
Vanoggend vra Tannie Anna vir my .........."En wat gaan jy vandag doen?"
My antwoord ............"Ek het niks beplan nie, maar ek sal seker n entjie op die skoeter gaan ry"
Tannie Anna ............."Nou vat jou weg want ek en die meisiekinders wil Mall toe gaan"
:blob6:
Vinnige Oats so Easy in die maag en op die Sten met n lang be-oogde roete deur n gedeelte van die Ruens-gebied in die Overberg in gedagte ........................
Die Overberg is hierdie tyd van die jaar nog vaal met net hier en daar n groenigheidjie ................. Ek beplan om weer gedurende Augustus wanneer die graan mooi groen is en die canola in die blom is, daar n draai te maak ............
Eerste gedeelte is tot op Caledon is meestal teerpad ...................
Net voor Villiersdorp ........
Theewaterskloof dam ...............
Vir al die bierdrinkers ...........SA Maltsters op Caledon ..........
Tesselaarsdal pad .............
Die Toring van Babel ...............Babelonstoring ........
Road in the Distance .............
Dit is so mooi .......... ek post sommer nog een .........
Ek wonder waar hierdie plaas se naam kom ............. n Rivierkruising met baie klippe of het dit dalk iets met die verstoking van rabatwyn te doen .............. :dontknow:
Die afdraai by Van Brakelstoor ............. (Die plaasnaam is Springerskuil maar dit het ook by die ou mense bekend gestaan as Rooidriffie)
Van Brakelstoor vanaf n ander hoek..............
Dit is ook die pad wat na die plaas "Vaalkop" toe gaan ............
Daar is die plaas "Vaalkop" ...........
Hierdie paadjie loop deur die plaas Hondekloof ..................
Skape langs die pad ............
Hierdie laagte is aan die begin van die Soutrivier. Die Soutrivier kronkel hiervandaan deur die Ruens tot by die De Hoop reservaat tussen Bredasdorp en Malgas .............
Rietpoel se graansilo's ..................
Afdraai by die plaas Alexanderskloof ................
Dit was eendag lank gelede n waenhuis gewees .......................
J-dog kan hier n spookhuis oopmaak ............ Hierdie huis het die karakter daarvoor ...............
Hiervandaan loop n pad wat op die oog af blyk n privaat pad te wees, maar dit is nie ...................
En kyk net wat loop ons hier raak ................. n Klompie mammas en hul kinders .............
Ai ................ en mamma se melkies smaak darem lekker .............
My tannie se huis en die huis waar ek van 3 jarige ouderdom af groot geword het ............... (Altwee die huise is tans onbewoon)
Hiervandaan met is ek met ompaaie op pad terug huis toe .....................
En tot in die Overberg word daar ook met bokke geboer .............
n Staatsgedrewe vakansieplaas ................. Helderstroom Gevangenis ............
Totsiens Overberg ............ Hallo Wynland .............
Ek hoop julle het dit geniet .......................