Yep, stem saam - ek pop wanneer ek lus voel; - met of sonner toeskouers, verkeer of nie verkeer, meeste kere kry ek smile en thumbs up van cagers, so 10% mense het fronsies en vingerkies wat waai, maar dis die "permanently indignant" lot, ons worry nie oor hulle nie...