PE175
XT500 (Original brown tank model)
XR500R (1st Pro-link model sold in Pta '81 - R 2 698-00 (GST, Licence, no plate & 3rd party all incl)
RM125
RM250, KDX175
Maico490(Baie neergebliksem)
PE400(Sal nooit vergeef word)
Fokkol geld vir bikes - sex, drugs, rock & roll
1200ADV (Die meneer)
1200HP2 (Die ereksie)
Al wat ek kan se is dat die gode goed was vir my - ek hoort nie regtig hier nie???
PS: My KTM buddies moet begin wakker skrik en ry - Lourens en ek is besig om gatvol te raak vir al die praat
