Kirkwood Breakfast Run - Cosmos Cuisine - Diere vallei vriende.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Barrie

Pack Dog
Joined
Feb 24, 2012
Messages
356
Reaction score
0
Location
Kirkwood
Bike
BMW R1150GS Adventure
Almal het bymekaar gekom by Kirwood Kooperasie, lekker gechat en vertrek na Cosmos Cuisine te Sunland oppad na Addo. Die koffie en ontbyt was uit die boeke soos gewoonlik en die manne en manninne het lekker geeet, badges is verkoop en donasies is gevra en die insameling was baie goed, die geld word weer teruggeploeg in die gemeenskap d.m.v. sterilisasies van honde en katte, ontwurming, entings, behandeling van mishandelde diere ens, die veeartse en S.P.C.A. op Uitenhage help ons verskriklik baie, en sonder hulle sou ons nie die wa deur die drif kan trek nie, baie dankie aan almal wat dit bygewoon het en donsasies wat gegee is, dit word  waardeer.

Kirkwood honne en Diere vallei vriende.
 
Top