Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: CRF450X idle issue  (Read 696 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dwerg

CRF450X idle issue
« on: May 09, 2013, 08:50:12 am »
Sidetrack, Swart Skaap en ander kom help bietjie. My CRF start maklik met die choke uit al het hy 'n week of twee gestaan. Idle dan fine as ek die choke in druk maar sodra ek 'n stuk gery het idle die bike hoog. Al stel ek dan die idling af gebeur dit net weer as ek 'n stuk gery het. Enige idee wat dit veroorsaak?
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: CRF450X idle issue
« Reply #1 on: May 09, 2013, 09:27:34 am »
Pilot jet, air leak op die carb of out of spec valves

Om te toets vir air leak-> laat bike idle en spuit doom/aerosol rondom carb. As daar 'n leak is, sal die idle sporadies verander wanneer die alcohol van aerosol op gesuig word. (unlikely to be the issue)

My CRF het dieselfde simptome gehad gedurende ons ride vanaf Vaalwater terug PTA toe. Die bike het OK-erig gestart, maar op kere, moes ek die idle peter om die outjie gestart te kry.
Hy het ook sporadies ge-idle, tot so 'n mate dat ek elke kort-kort die idle moes stel.

My pilot jet was geblok en my een intake valve totally tight!!
Na ek die pilot skoon gemaak het, en die intake se clearance korrigeer het, start en loop hy weer shweet.

-- Jou lekke ding! --
 
Offline Dwerg

Re: CRF450X idle issue
« Reply #2 on: May 09, 2013, 09:30:22 am »
Awesome dankie. Ek het so gevoel gehad dis valves of jets.

Weet jy dalk waar ek 'n manual kan download? Ek het nog nooit self 'n bike gediens nie maar ek dink dis tyd dat ek begin leer  :biggrin:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline Dwerg

Re: CRF450X idle issue
« Reply #3 on: May 09, 2013, 10:06:58 am »
Het 'n manual vir 'n '06 gekry. Myne is '08. Meeste van die stuff behoort seker die selfde te wees?

Skrap daai. Onthou nounet ek het so ma-mase manual saam met die bike gekry. Sal sekerlik die diens details ook in hê
« Last Edit: May 09, 2013, 10:47:02 am by Dwerg »
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: CRF450X idle issue
« Reply #4 on: May 09, 2013, 01:17:06 pm »
Hy het ja.
As jy die bier verskaf, kan ek en sidetrack jou altyd kom help.

-- Jou lekke ding! --
 
Offline Dwerg

Re: CRF450X idle issue
« Reply #5 on: May 09, 2013, 01:18:25 pm »
Hy het ja.
As jy die bier verskaf, kan ek en sidetrack jou altyd kom help.

Gaan nie nee sê vir so aanbod nie  :thumleft:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,650
  • Thanked: 394 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: CRF450X idle issue
« Reply #6 on: May 09, 2013, 03:46:28 pm »
Het 'n manual vir 'n '06 gekry. Myne is '08. Meeste van die stuff behoort seker die selfde te wees?

Skrap daai. Onthou nounet ek het so ma-mase manual saam met die bike gekry. Sal sekerlik die diens details ook in hê
Die shop manual is baie handing, alles word stap vir stap daar verduidelik en is maklik om te doen. Stem ook saam dat dit tien teen een jou intake valves gaan wees. Nie n moeilike bike om aan te werk nie, olie change vat so 10 minute as jy jou tyd vat  :biggrin:
« Last Edit: May 09, 2013, 03:56:02 pm by sidetrack »
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 
Offline Dwerg

Re: CRF450X idle issue
« Reply #7 on: May 10, 2013, 06:53:43 am »
So behalwe vir die usual consumables, het ek iets anders nodig as spanners/sockets, shims, feeler guages en 'n torque wrench?
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline See Duiwel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: CRF450X idle issue
« Reply #8 on: May 10, 2013, 07:34:53 am »
Ja, 'n vullisdrom om al die extra parte wat oorbly weg te gooi :imaposer: :imaposer: >:D
A car window is just a TV screen
 
Offline Dwerg

Re: CRF450X idle issue
« Reply #9 on: May 10, 2013, 07:36:19 am »
Ja, 'n vullisdrom om al die extra parte wat oorbly weg te gooi :imaposer: :imaposer: >:D

Jy joke. Dit gebeur nogals baie met my. Ek het my projek bike ander dag aan mekaar gesit en toe bly daar heelwat goed oor  :lol8:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,650
  • Thanked: 394 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: CRF450X idle issue
« Reply #10 on: May 10, 2013, 08:28:18 am »
So behalwe vir die usual consumables, het ek iets anders nodig as spanners/sockets, shims, feeler guages en 'n torque wrench?
8mm, 10mm, 12mm 1/4 socket set, 10mm allen key socket bit, 8mm allen key socket bit, feeler gauge, torque wrench 8-60NM. Dis dit.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 
Offline Dwerg

Re: CRF450X idle issue
« Reply #11 on: May 10, 2013, 08:40:16 am »
So behalwe vir die usual consumables, het ek iets anders nodig as spanners/sockets, shims, feeler guages en 'n torque wrench?
8mm, 10mm, 12mm 1/4 socket set, 10mm allen key socket bit, 8mm allen key socket bit, feeler gauge, torque wrench 8-60NM. Dis dit.

Cool dankie  :thumleft:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline swart skaap

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 626
Re: CRF450X idle issue
« Reply #12 on: May 10, 2013, 09:55:41 am »
Jacques, sal ons nie die bra gaan help vandag nie?
Ek vat sommer my toolbox saam, bring net jou torque wrench.

-- Jou lekke ding! --
 
Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,650
  • Thanked: 394 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: CRF450X idle issue
« Reply #13 on: May 10, 2013, 07:50:45 pm »
Jacques, sal ons nie die bra gaan help vandag nie?
Ek vat sommer my toolbox saam, bring net jou torque wrench.
Sien dit nou eers, Dwerg het jy bier ?  :biggrin:
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 
Offline Dwerg

Re: CRF450X idle issue
« Reply #14 on: May 11, 2013, 07:28:44 am »
Jacques, sal ons nie die bra gaan help vandag nie?
Ek vat sommer my toolbox saam, bring net jou torque wrench.
Sien dit nou eers, Dwerg het jy bier ?  :biggrin:

Ek het altyd bier, julle is meer as welkom ;D

Ek het besluit om hom sommer Biquip toe te vat sodat hulle sommer 'n vol diens gee. Thanks vir die offer  :thumleft:
« Last Edit: May 11, 2013, 07:30:14 am by Dwerg »