- Joined
- Jan 18, 2011
- Messages
- 14,593
- Reaction score
- 2,660
- Location
- Overberg
- Bike
- Triumph (all models)
Sidetrack, Swart Skaap en ander kom help bietjie. My CRF start maklik met die choke uit al het hy 'n week of twee gestaan. Idle dan fine as ek die choke in druk maar sodra ek 'n stuk gery het idle die bike hoog. Al stel ek dan die idling af gebeur dit net weer as ek 'n stuk gery het. Enige idee wat dit veroorsaak?