Tiger ratte

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kampies

Pack Dog
Joined
Aug 18, 2007
Messages
406
Reaction score
4
Location
P.E
Bike
AJS (all models)
Dagsê

Ek het n Tiger 955i onlangs gekoop. Daar is ietsie wat my pla by sy ratte. Ek het al so 3keer ondervind in 1200km dat as ek partykeer so van 4de na 5de op gear dan voel dit asof hy neutraal toe spring. Daar is dan net geen dryf nie. Dit sal gebeur as ek hom net smooth wil in "touch" en nie in gear in hoek nie.

Het iemand anders dit al ondervind of dalk n vermoede wat dit kan wees?
 
Top