Iemand al deur Limpopo->"Bewaarkloof"?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

swart skaap

Race Dog
Joined
Mar 1, 2013
Messages
626
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Ek doen TDS (technical DS) rides van 1000KM of so met my 450
:ricky:
Tydens my volgende ride na Magoebas wil ek graag deur bewaarkloof gaan.
Volgens Google Earth, hou die 4x4 roete halfpad op en ek wil hom verder deur vat.

My issue is dat die foto's wys dat die revier op tye wel water het (aangeheg)
Weet enige van julle ouens of hierdie rivier tydens September vloei?

Dankie
 

Attachments

  • Bewaarkloof.jpg
    Bewaarkloof.jpg
    246.7 KB · Views: 332
  • bk2.jpg
    bk2.jpg
    125.2 KB · Views: 326
  • bk3.jpg
    bk3.jpg
    126.2 KB · Views: 319
Top