Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Watter snorretjie?  (Read 625 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JacquesM

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,789
  • Thanked: 54 times
Watter snorretjie?
« on: May 15, 2013, 02:15:16 pm »
Myne is mos die grys Adventure.

Dink ek toe hy sal mos mooi wees met 'n oranje enjinbeskermer.

SÍ die man gister by Nampo hulle het al die oranje een langs die fiets gehou maar dit lyk nie mooi by die swart raam nie. Ek kan nogal dink dat dit kan pla.

Wat sÍ julle? Watter Kleur?
 

Offline Catchy

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,481
  • Thanked: 26 times
Re: Watter snorretjie?
« Reply #1 on: May 15, 2013, 03:56:00 pm »
Weet nie maar ek het my R'sin geruil vir n' swarte! :thumleft:
« Last Edit: May 15, 2013, 07:24:53 pm by Catchy »
Always keep your "kant" clean !
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,072
  • Thanked: 19 times
Re: Watter snorretjie?
« Reply #2 on: May 15, 2013, 05:10:48 pm »
Ek het ook die swart pype gevat  :thumleft: :thumleft:








Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Watter snorretjie?
« Reply #3 on: May 15, 2013, 07:49:53 pm »
Oranje!

Saam die Oranje stickers en agterste Oranje shock sal bleddie mooi lyk man  :biggrin:  :thumleft:

Ek het ook eers die kleur Adv bestel voor ek die R gevat het, en ek het oranje crashbars saam hom bestel  :thumleft: