Watter snorretjie?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JacquesM

Race Dog
Joined
Jan 20, 2007
Messages
2,175
Reaction score
168
Location
Robertson
Bike
Yamaha TW200
Myne is mos die grys Adventure.

Dink ek toe hy sal mos mooi wees met 'n oranje enjinbeskermer.

Sê die man gister by Nampo hulle het al die oranje een langs die fiets gehou maar dit lyk nie mooi by die swart raam nie. Ek kan nogal dink dat dit kan pla.

Wat sê julle? Watter Kleur?
 
Top