800's te koop op gumtree.........

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek is in die mark vir 'n ander bike, en stel baaaaaiiiie belang om na die 800 te kyk.  Wat my vraag is, op gumtree is seker 10 800's te koop, 2011 en 2012 modelle, en ek wonder hoekom?  Help my asb om nie die negatief in dit raak te sien, want volgens die reviews ens wat ek al gelees het, is die 'n awesome bike.  1200's word verkoop om 800's te koop, maar hoekom is daar so baie 800's in die mark?
 
Top