soek raad oor 1200gs voorbriek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

wian

Pack Dog
Joined
Jul 1, 2012
Messages
418
Reaction score
0
Location
GERDAU (LICHTENBURG)
Bike
BMW R1200GS
as ek op grondpaaie ry teen n redelike spoed,en die pad het sinkplaat op of is stamperig,bou my voorbrieke gelydelik op en briek dan skielik dood.ek moet dan die bloeiskroef by die handel release, dan is hy weer reg vir n rik,as iemand kennis het hieroor sal ek raad wardeer.
 
Top