Toe ek nou so daar in die bos staan en rim slaan, druk ek tyre vd rim af sodat ek beter kan bluxum.
In die middel vd rim is daar so klein stukkie rubber geplak oor die speke reg in die rondte.
Ek hoop nie dis net daai ou stukkie rubbertjie wat hom tubeliss maak nie
