New 1200 LC - Questions and observations

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 4, 2011
Messages
2,233
Reaction score
411
Location
Pretoria
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
More brakkies

Ek het my nuwe 1200 gister middag gaan oplaai, en na 80 km's se ry, op die N1 in pta en strate, bekommer die volgende dingetjies my:
- Waneer die throttle klein bietjie toegemaak word op spoed, se teen 100km/h, voel dit vir my of daar 'n vibrasie in die drive shaft is? Is dit normal.
- Die clutch is nogals raserig, en maak 'n snaakse harde geluid wanneer die bike gestart word, BMW het my verseker dat dit normal is.
- Ek het Annakees 3 op, en hulle is nogal raserig op die highway, maak 'n redelike high pitch whine?

Die bike struur ongelooflik lig, dit is 'n plesier om n draai te vat, maar ook iets om aan gewoond te raak. En dan natuurlik die krag!

 

Attachments

  • nuwe bike.JPG
    nuwe bike.JPG
    128.1 KB · Views: 207
Top