0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
dudes, my post was sarkasties gewees. (did die skoene wat ek nou aanhet - nie waarmee ek ry nie)Niks snaakser/hartseerder as 'n newbie wat 'n gat in sy kop gepraat is deur 'n gladde verkoopsman nie... en die verkeerde kit gekoop het nie. Die feit is hulle het attgatt aangehad vir in die dorp en dit is OK.. as hulle met daai goed by 'n rally raid opgedaag het dan miskien kon hulle k@k gegee word... help hulle eerder as om te lag vir hulle
Why would you want to wear MX boots and not road boots if your only commuting?
Quote from: spankme on June 03, 2013, 02:09:05 pmWhy would you want to wear MX boots and not road boots if your only commuting?What is the difference